Pretoria-Oos Akkommodasie by Tromp | LekkeSlaap
+12

Tromp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tromp-singel 41, Elardus Park X1, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tromp bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie in Elardus Park, Pretoria. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid is oorkant die gasheer se huis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykplank en strykyster.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n groot TV met Netflix, en gratis onbeperkte WiFi met kragomskakelaar in geval van beurtkrag.

Daar is lieflike braaigeriewe langs die privaat swembad.

Daar is ook veilige parkeerplek en 'n enkeltoesluitmotorhuis op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Tromp sluit in:

Dubbelbed
Area
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tromp-singel 41, Elardus Park X1, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tromp-singel 41, Elardus Park X1, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d1960f437b4875ae8fc5f1b2fea0dabea2b34f9c4becea8ae2b8b883208e28e8aa1b7cb70e433bc4ca8aa8ba43bdf3a75e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 41 Tromp Crescent Elardus Park X1 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.824013 28.253152
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za