Hartbeespoort Akkommodasie by Tropical Gardens Lodge | LekkeSlaap
+24
+24

Tropical Gardens Lodge

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Rustenburgpad, Damdoryn, 0280, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tropical Gardens Lodge bied sakpasverblyf en is 5 minute se ry van Hartbeespoortdam af geleë. Dit is ideaal geleë vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaappplek naby 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge.

Akkommodasie by Tropical Gardens Lodge bestaan uit 11 kamers wat elk uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers beskik elk oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander heerlike maaltye kan teen 'n ekstra koste gereël word en die lodge het 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is sodat gaste hul eie maaltye kan voorberei.

Daar is ook gedeelde braaigeriewe op die perseel en 'n volledig gelisensieerde kroeg, of gaste kan hul eie alkohol op die perseel nuttig, indien dit vooraf gereël word. Vir sakereisigers is daar konferensiegeriewe om te bespreek en dit kan ook vir sosiale geleenthede, spanbousessies en ander byeenkomste gebruik word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Tropical Gardens Lodge is 'n entjie se ry van verskeie winkels, kroeë, restaurante en verskeie binnenshuise en buitemuurse doendinge af, om maar 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 16 resensies vir Tropical Gardens Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Ou Rustenburgpad, Damdoryn, 0280, Noordwes
  • Gaste dink Tropical Gardens Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Rustenburgpad, Damdoryn, 0280, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNDQyOGZjLWY3ODMtNGNlYy04NTBhLWNkYWQxZmE2ZjVkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 4 Old Rustenburg Road (R104) Damdoryn 0280 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.720060941332 27.786959856749
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za