Pretoria Akkommodasie by Trot Inn | LekkeSlaap
+22

Trot Inn

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamerkop-singel 90 A, Montana Estates, Doornpoort, 0017, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Trot Inn is op 'n sekuriteitslandgoed in Montana geleë en gaste kan in 'n plattelandse omgewing met perde wat in die agtergrond wei ontspan.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en dit deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Gaste het toegang tot 'n TV, speletjieskamer met 'n pool-tafel, eetkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof en 'n mikrogolfoond.

Die eenheid het 'n privaat stoep en braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ons is ideaal geleë naby hoofweë en hoofroetes, Kolonnade-winkelsentrum, Pretoria se middestad, Wonderboom Lughawe en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Trot Inn
Netheid
3.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Hamerkop-singel 90 A, Montana Estates, Doornpoort, 0017, Gauteng
  • Gaste dink Trot Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamerkop-singel 90 A, Montana Estates, Doornpoort, 0017, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MDA4MDk3LWVmM2ItNDUxZC1hZjUyLWE1ODc3MjIwZjA0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 90 A Hamerkop Crescent Montana Estates 0017 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.659307046381 28.269521873954
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za