Troutbeck House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Troutbeck House bied selfsorgverblyf in Dullstroom, 'n bekoorlike dorpie in Mpumalanga. Dullstroom is 'n natuurlike paradys met berge en veldblomme. Daar is ook verskeie uitstekende restaurante, 'n botiekbierbrouery en 'n kulturele atmosfeer.

Dié lieflike dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, 'n volle en suite-badkamer en 'n kaggel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n gastetoilet op die onderste verdieping. Gehaltelinne word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n eetkamertafel, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die beskutte patio het 'n ingeboude braai en bied 'n pragtige uitsig oor die area.

Dullstroom is bekend vir kristalhelder damme wat perfek is vir forelhengel en buitemuurse doendinge, soos kunsvlieghengel, voetslaanpaaie, bergfietsry en ander avontuurlustige sporte.

Slaapplek

'n Bespreking by Troutbeck House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kaggel

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Troutbeck House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 570 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za