Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsala Treetop Lodge

Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Tsala Treetop Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Jana L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgeskeep gevoel en te duur betaal vir wat 'n mens kry.

Was teleurgesteld vir dit wat betaal is. Middag en aandetes moet ook betaal word en ek het 'n spesiale versoek gerig oor dit my verjaarsdag is, maar niks het daarvan gekom nie - geen alternatiewe of opsies is bespreek nie. Ek het geen terugvoering ontvang nie en niks het daarvan gekom nie. Dis nieteenstaande 'n ander verjaarsdag wat gevier is terwyl ons daar was. Die kaggel in ons kamer het ook nie behoorlik gewerk nie - 'n groot en lang kraak aan die agterkant. 'n Positiewe: die sjef, sy kos en spyskaart was besonders. Oor die algemeen was die kool die sous nie werd nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R13 388
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R13 388
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R13 388
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDdjZWE5LTM4YWQtNDY4Yy05MmEzLWI3MDM1MTdmYWE2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 388 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Off N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.050444444444 23.272111111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem