Tshakhuma Resting Motel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tshakhuma Resting Motel is geleë in die Tshakhuma wat op die R524 tussen Louis Trichardt en Thohoyandou is, dus is dit ideaal vir 'n vinnige oorstop. Tshakhuma is ongeveer 90 min van die Punda Maria Hek van die Wildtuin.

Akkommodasie bestaan uit grasdak kothuise, elk ruim met dubbelbed, en suite-badkamer en kas.

Tshakhuma Resting Motel wa sin 1979 gestig. Dis oorkant Levubu en 40 km van Louis Trichardt (Makhado). Dit is 140 km van die Beitbrug, Musina.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tshakhuma Resting Motel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R380 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za