Tshedza Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tshedza Guest Lodge bied B&B-verblyf in Louis Trichardt. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die natuurreservate en ander besienswaardighede naby die dorp verken kan word.

Verblyf is beskikbaar in 13 individueel versierde kamers. Die kamers is toegerus met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt word in die eetarea bedien waar ander Afrika-disse geniet kan word. Die gastehuis spog met 'n volledig gelisensieerde kroeg. Daar is ook 'n braai-area, konferensiegeriewe, en veilige parkeerplek vir voertuie.

Tshedza Guest Lodge is naby die middedorp wat 'n paar winkels en wegneemeteplekke is. Die dorp is bekende vir die omliggende omgewing wat lietsjies. piesangs, mangoes en neute groei.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tshedza Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R570 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]