Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tshenolo Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 78A, Rustenburg-Noord, Rustenburg, 0301, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tshenolo Guest House bied gastekamers en is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis is naby die Rustenburg Gholfklub, Olympia Park Stadion en ander geriewe geleë.

Tshenolo Guest House beskik oor 9 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n privaat stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Onbyt en ander maaltye kan gereël word teen ekstra koste. Die gastehuis het ook veilige parkeerplek. Tshenolo Guest House is naby die Netcare Ferncrest House, die verkeersdepartement en skole in die area.

Die gastehuis is sowat 13 km vanaf die Royal Bafokeng Sport Palace en Phokeng Mall, 26 km vanag Kgaswane Natuurreservaat en 50 km vanaf Sun City.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Tshenolo Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Reitz-straat 78A, Rustenburg-Noord, Rustenburg, 0301, Noordwes
  • Gaste dink Tshenolo Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 78A, Rustenburg-Noord, Rustenburg, 0301, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13zPXNDSSxX2unOjNuww3uPYGRkRnbQ0ONNwytbqjKsKmhAaSb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 78A Reitz Street Rustenburg North 0301 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.65078 27.22696