Tshepa Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tshepa Guesthouse bied oornagverblyf in die stil buurt Birch Acres in Kempton park. Dis sowat 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en naby verskeie winkelsentrums.

Die gastehuis bied verblyf in 4 dubbelkamers waarvan 3 'n badkamer deel. Die vierde kamer het sy eie en suite-badkamer. Elke kamer het ingeboude kaste, 'n TV en gratis WiFi.

Tee, koffie en beskuit kan op versoek voorsien word.

Die gastehuis het 'n privaat tuin met 'n braaiarea. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tshepa Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R380 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za