LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tshinakie Guest House | LekkeSlaap
+46

Tshinakie Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 525, Sunnyside, Pretoria, 6280, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Die Tshinakie Guest House is deel van die Tshinakie Groep en is in Sunnyside, Pretoria. Dit is net 3 strate van die Loftus Stadion, Pretoria Boys en Girls High School en die Universiteit van Pretoria af. Die gastehuis is omring deur die nuwe Sunnypark-, Brooklyn- en Menlyn-ikopiesentrums.

'n Verskeidenheid gerieflike kamers word aangebied, elk met sy eie en suite-geriewe. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.

Die gastehuis het 'n sit- en eetarea, 'n grasdaklapa en 'n swembad met sonstoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Reitz-straat 525, Sunnyside, Pretoria, 6280, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 525, Sunnyside, Pretoria, 6280, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252b3fe53cfb5b9b777a4118893ee9d9b7efb97e21475ea8ec9af5df41de15ec2315c34cdf2ff3cc7511e697d84e01121a4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 2) 525 Reitz Street Sunnyside 6280 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.758900444969 28.21434822209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!