Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Lodge & Spa

Hotel
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 71 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsitsikamma Lodge, Stormsrivier, Gqeberha (Port Elizabeth), 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tsitsikamma Lodge & Spa is omring deur berge en weggesteek in die woud en is daarom 'n toevlugsoord waar rustigheid, 'n hartlike verwelkoming en vriendelike diens soomloos vervleg vir die perfekte wegbreek.

Die lodge is toegevou in pragtige tuine en die hutte is gemaak van stompe en beskik elkeen oor 'n spa-bad, privaat dek en braaiplek. Daar is ook 'n luukse wittebrood-suite met 'n versonke sitarea en 'n kaggel. Die suite staan op stelte en is ideaal vir ’n romantiese wegbreek.

Daar is heelwat aktiwiteite in Tsitsikamma, soos voëlkyk, perdry, swartwater-tjoepritte en kanovaarte. Volg gerus ook die rivier en wandelpaaie of hou 'n piekniek in die woud. Avonturiers is mal oor die boomtoptoere of om te gaan stap langs ons eie "Strip-Tease"-rivierpad. Besoekers wat 'n bietjie rustiger wil verkeer kan gaan vir 'n behandeling by die River Spa, na die biblioteek stap of in die swembad gaan swem. Heerlike tuisgemaakte etes word by ons gelisensieerde restaurante bedien.

Tsitsikamma Lodge is ’n hotel vir ontspanning en persoonlike diens word hier gelewer. Dit is ideaal vir gesinne en paartjies wat saam tyd wil deurbring of vir moeë siele wat smag na 'n blaaskans. Daar is ook konferensiegeriewe vir 40 mense.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 34 resensies vir Tsitsikamma Lodge & Spa
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Tsitsikamma Lodge, Stormsrivier, Gqeberha (Port Elizabeth), 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsitsikamma Lodge, Stormsrivier, Gqeberha (Port Elizabeth), 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407c6d63f2caf31aab76f345675f4d62678a6fb0504ef9be8ba29099e6d9fce130a47e5deacc5954439622793325f8a4b58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Tsitsikamma Lodge and Spa N2 National Road 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.981579157946 24.018854498863