Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Manor

B&B
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennestraat 74, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Tsitsikamma Manor is versteek tussen die voorheuwels van die Tsitsikammaberge. Dié B&B is 'n toevlugsoord vir moeë reisigers en bied gaste 'n onvergeetlike ervaring in 'n gerieflike omgewing waar daar op uitstekende diens en hartlike gasvryheid gefokus word.

Die 7 ruim gastekamers is stylvol maar gerieflik gemeubileer en verskeie gastegeriewe is beskikbaar om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Al die kamers het asemrowende uitsigte op die berge. Elke gastekamer het tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, ekstra komberse, gratis gebottelde water en 'n 32''-TV met sekere DStv-kanale.

Die gemeenskaplike area op die perseel sluit 2 sitkamers in wat gerieflik gemeubileer is en 'n rustige atmosfeer het. Daar is ook 'n kuierarea op die dek buite. Daar is ook 'n vuurput buite waar gaste kan sit en sterrekyk, ver van die stad se helder liggies af. Die pragtige swembad in die tuin is die ideale plek om te ontspan op 'n sonstoel en die Tsitsikamma-sonskyn te geniet.

Ontbyt word daagliks in ons lig en lugtige eetkamer voorgesit. Gaste kan ons heilsame, tuisgekookte maaltye geniet wat met plaaslike bestanddele en baie liefde voorberei word. As jy hulp nodig het om jou dag te beplan sal ons gemotiveerde personeel jou graag help. Hulle sal ook aandete-besprekings maak by restaurante in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Tsitsikamma Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ponti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 7

Ligging

  • Dennestraat 74, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennestraat 74, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02205211c6215b8982ec4d34a90596992013c5baa8d94466708eb8321f446d2f51d3ff95da118d2e64d17b89647fb9a05d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 1) 19 5 1 5 74 Denne Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9717259 23.8790419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem