Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikhaya Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbosstraat 24, Stormsrivier Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tsitsikhaya Lodge is in Stormsrivier geleë, aan die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge en word omring deur natuurlike woude en fynbos.

Verblyf bestaan uit ruim kamers, elkeen met lugversorging en en suite-badkamers. Gaste kan uitsien na lieflike uitsigte en privaat patios wat lei na die natuurlike tuine. Van die patio af het jy 'n uitsig oor die berg, woud en fynbos.

Gaste is welkom om by die soutwaterswembad te ontspan en die pragtige omgewing te bewonder. Saans kan jy kuier rondom die vuur, op die patio onder die sterre of in die Rafters restaurant. Hier kan jy tradisionele tuisgemaakte disse geniet en heerlike wyne van die Robertsonvallei.

Tsitsikhaya Lodge is 'n kort entjie se ry van Tsitsikamma Nasionale Park af en dis net 'n entjie se stap van die berge en woud af. Doendinge sluit boomtoptoere, tjoepry en Segway-ritte in. Gaste kan skubaduik by Tsitsikamma Nasionale Park en reksprong by die Bloukransbrug.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Tsitsikhaya Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fynbosstraat 24, Stormsrivier Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikhaya Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbosstraat 24, Stormsrivier Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMWZhZWI2LWY3ODQtNDlhMC1hNmY5LTI4YzM5ZTU2YzNkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 24 Fynbos Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970591225192 23.886441886425