Tsékáma Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tsékáma Lodge is in die Springbokvlakte in Limpopo geleë en bied verblyf aan vakansiegangers en groepe. Dis net 35 km vanaf Modimolle.

Gaste kan tussen die ruim chalets met slaapplek vir 5 gaste of die lieflike kamers vir 2 gaste kies. Elke chalet het lugversorging en beskik oor 2 kamers wat 'n privaat badkamer deel. Daar is 'n dagbed vir 'n vyfde gas en die eenhede het elkeen 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamers het waaiers of lugversorging en 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Ontbyt word by die restaurant op die perseel, the Shack, bedien. Die restaurant bedien ook ander maaltye en is vir privaat funksies beskikbaar. Braaigeriewe is by die bosboma beskikbaar en gaste kan langs die swembad of dam ontspan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tsékáma Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za