Tswene Private Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tswene Private Lodge is in privaat besit en is 'n selfsorghuis in die majestueuse Mabalingwe Wildreservaat, wat ook die tuiste van die Groot 5 is. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die Kubudam en is sentraal geleë in die reservaat.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 tot 10 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk 'n dubbelbed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 4 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort of bad, wasbak en toilet.

Die lodge het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale en lei na 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die reservaat. Daar is 'n lapa met 'n buite-leefarea en kaggel op die op die onderste verdieping. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die oord spog met verskeie geriewe en doendinge soos wildritte, 'n minigholfbaan, tennisbaan, wildkyk te perd, gemeenskaplike koue en verhitte swembaddens, 'n buite-spa en Jacuzzi-geriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Tswene Private Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tswene Private Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za