TTreznique Accommodation and Tours

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

TTreznique Accommodation and Tours is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Thornton in Kaapstad. Die instansie is net 'n klein entjie se ry van verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede af.

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n kluis in die slaapkamer waar gaste waardevolle items kan stoor. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n gasstoof toegerus.

Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek is beskikbaar. Die perseel is net 2 km van Grand West Casino, 8,5 km van die Canal Walk-winkelsentrum, en 13 km van Lagoon Beach in Milnerton af.

Die gashere kan verskeie pendeldienste en toere na meeste van die besienswaardighede in en om Kaapstad vir gaste reël.

Slaapplek

'n Bespreking by TTreznique Accommodation and Tours sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na TTreznique Accommodation And Tours gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za