Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuareg Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norfolk-weg 44/1, Carswald, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tuareg Guest House is die ideale blyplek vir sakepersone of plaaslike of internasionale toeriste wat op soek is na stil en rustige verblyf. Die gastehuis is naby Kyalami Besigheidspark, Korportatiewe Besigheidspark, Waterfall Besigheidspark, Vodaworld, Gallagher Landgoed, en die Kyalami Resiesbaan. Dit is 25 km van Pretoria, Johannesburg sentraal, O.R. Tambo Internasionale Lugawe, en Lanseria Lughawe af.

Tuareg Guest House is op 'n ruim perseel, wat lei na 'n welige, groen tuin, waarin 'n verskeidenheid inheemse voëls en paddas bly.

Al die suites is ingerig vir selfsorg. Die eenhede is smaakvol ingerig met 'n elegante, dog aardse atmosfeer. Ons bied besonderse B&B-verblyf met die klem op netheid, gemak en gerief. Elke suite het 'n privaat patio, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

'n Driegang-ontbyt kan daagliks in die eetkamer genuttig word. Middag- en aandete-pakkies is beskikbaar op versoek en kan vooraf gereël word.

Alle gaste het toegang tot die tuine, swembad, en die speelarea vir kinders. Gratis WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Tuareg Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Norfolk-weg 44/1, Carswald, Midrand, 1682, Gauteng
  • Gaste dink Tuareg Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norfolk-weg 44/1, Carswald, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3M2FlYjFhLTczYzctNGIwYi1iYzAyLWNjZDM4MWI5NmVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 44/1 Norfolk Road Carlswald 1682 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.986481398173 28.087702542544