Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuck Inn

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Tuck Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carin C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C

Just wow!

My daughter and I couldn't have picked a better place to stay. The accommodation was perfect. Clean, with everything that you need. They made us feel so at home, like we were part of the family and had known them forever. We will definitely be back to stay. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi Carin, dankie vir die komplement. Julle was super gaste! Ons sien uit om jul weer te bederf!

Tuck Inn
Tyler D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyler D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best relaxed in the place.

Best I have never experienced. It was like I'm at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Thank you Tyler, hope to see you back here very soon!

Tuck Inn
Gustav P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoog geleë, mooi uitsigte, lekker vir stap. Wonderlike eienaars!

Lieflike plekkie vir 2 om na weg te breek van die alledaagse. Pragtige uitsigte en bied goeie oefening - kan lekker ver stap! Wonderlike eienaars - baie geniet! Alles wat nodig is vir lekker slaap en kuier vir 'n hele paar dae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Dankie julle kom terug! Jy is nou die pizza koning!

Tuck Inn
Riaan F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We did enjoy our stay. Feel refreshed already. Home away from home.

Tranquility at its best.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

, dankie Riaan! Was so lekker om gelukkige gaste te hê. Ons sien uit na jul volgende kuier by Tuck Inn.

Tuck Inn
Barry G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Nuwe mens na net 3 dae.

Ons het soveel uitgerus in net 3 dae, maar dit voel of ek reeds wil teruggaan! Die rustigheid, die voëls wat baljaar in die tuin, die gasvryheid, die pragtige uitsig, die woon-eenheid met alles wat mens nodig sal hê, is maar net van die dinge wat ek kan noem wat my weer sal laat terugkom. As kersie op die koek, is Pixie en John die mees vriendelikste eienaars. Baie dankie dat jul ons so bederf het! Baie dankie Pixie en John, jul is top van ons lys indien ons weer Kei area kom besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment Barry! Julle was super gaste! Ons hoop om julle gou weer te sien!!

Tuck Inn
Tarryn Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, delightful and restful!

We had a lovely stay. The hosts are so accommodating. The place has all you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi Tarryn, thank you for the beautiful review. We hope to see you again soon.

Tuck Inn
Eugene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees belowendste verblyf op die Weskus.

Man ons gaan beslus terug!!. Ons is beenaf oor die plekkie , voel ons kuier by familie, die mees vriendelikste en gaafste gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Dankie vir die kompliment! Ons is mal daaroor om gaste te bederf hier by Tuck Inn aan die Wilde Kus!! Hoop ons sien julle gou weer!

Tuck Inn
Noman G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noman G
Gesin met klein kinders

Excellent! Peaceful! Relaxing.

Very nice pool and the kids loved it. The host was very friendly. Very peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi Norman, it was a pleasure to have you at Tuck Inn. It was also good to see the kids enjoying the outing. Hope to see you again soon.

Tuck Inn
Barnett G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barnett G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was well set out.

The hosts very helpful & courteous & the outside was private even though we shared the backyard, will recommend their place, the roads to there were washed away & in ill repair because of heavy rains. The shops & amenities were quite poor in taste & food at the restaurant was not of good quality & expensive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi Barnett, unfortunately the roads were very wet and muddy when you came to Tuck Inn. We had more than 250mm of rain the previous week. They are working on the roads now and I am sure if the weather gives them a chance we will have good roads very soon. Sorry about that.
I have informed you in advance about our Spar that burnt down so that you could bring the stuff you needed. We also offered you meat, bread, etc for a braai, but you chose to go to the restaurant.
I am sorry about your experience there.

Tuck Inn
Belinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Gesin met klein kinders

The coziness and tranquil feeling from the beautiful garden. Beautiful and clean cottage.

The host and hostess of Tuck Inn were so friendly and welcoming and they are pet friendly which was a plus so my two little furbabies could enjoy the weekend with myself and my daughter. It was just absolutely magnificant and cannot wait to go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Belinda.Thank you for the great review! We are looking forward to spoiling you again! Hope to see you soon!!!

Tuck Inn
Andrew S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Trixie en Jon gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel. Oorgenoeg braaiplek.

Die huisie was skoon. Daar was selfs 'n gasbottel om te gebruik met Suid-Afrika se ewige krag probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Dankie dat julle by Tuck Inn kom kuier het! Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Groete,
John en Pixie

Tuck Inn
Breslau B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breslau B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could not have asked for better!

Excellent hospitality, excellent service, Beautiful house, it was very cosy and comfortable, the lapa was beyond the standard. All and all I would recommend Tuck Inn to any and everyone. Thank you Pixi and John. Thank you Nerine for your great assistance as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi julle.
Dit doen ons harte goed om sulke goeie komplimente van ons gaste te kry! Baie dankie. En onthou in die somer is dit nog lekkerder met die swembad en die groot groen bome! Hoop ons sien julle sommer gou-gou!

Tuck Inn
George F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baia netjiese plekkie, mooi wêreld en normaal, baie dankie aan Pixie en John vir hul gasvryheid en kennis van die area.

Puik, puik geen klagtes, beveel enigiemand aan om te gaan kuier. Wanneer jy vertrek voel dit amper of jy familie nalaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi George, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons lekker om sulke vriendelike, maklike gaste te kon bederf. Hoop om julle gou weer te sien.

Tuck Inn
Nadine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, rustige atmosfeer, 'n definitief-weer-gaan-plekkie.

Baie netjies, so mooi en rustig kan oor niks kla nie, net oor dat ons nie lank genoeg daar kon bly nie. Sal weer en weer Tuck Inn aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons probeer regtig om ons gaste hier te bederf. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te sien.

Tuck Inn
Rian P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike seevakansie met genoeg see, strand, staproete,; swem en slaap!

Die woning is perfek vir 2 mense (en jou hond) met baie vriendelike en tegemoetkomende gashere! Ons het heerlike gebly, kon die tuin, swembad en braaiplek geniet (binne en buite) en daar was baie klein goedjies wat dit ekstra spesiaal gemaak het (braaihout, so bietjie vars vrugte, ens). Ons was perfek geleë om strand en riviermond toe te stap of te kan rondrits na verskeie pragtige plekke in die omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi Rian, dankie vir die goeie resensie. Dit was so lekker om sulke spesiale gaste te kon bederf by Tuck Inn. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te hê. Verrassings om elke hoek en draai wag vir julle met die volgende kuier. Ons mis Indie se vrolike blaf.

Tuck Inn
Chris H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker. Wou nie huis toe gaan. Tuck Inn se mense was so gasvry. Voel soos familie.

Tuck Inn is baie netjies. Die plek is puik toegerus. Heerlik geswem in die swembad. Tuine is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi Petro, dankie vir julle mooi resensie. Ja, ons mis julle hier by Tuck Inn. Dit is so lekker om nuwe vriendskappe te bou. Ons hoop om julle gou weer hier te sien. Groete, John en Pixie.

Tuck Inn
Rosemarie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons het nog 'n paar dae verlof gehad.

Ons kuiertjie was te kort, Tuck Inn se selfsorg-eenheid was puik, die eienaars baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi Rosemarie, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wens julle kon langer bly. Ons hoop julle kom sommer gou-gou weer by Tuck Inn inloer. Groete, John en Pixie.

Tuck Inn
Joan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakpas, rustig, pragtig, vriendelikste gasvrou en -heer, 'n plekkie waar jy jou siel terug vind na 'n besige jaar.

'n Lieflike cottage in 'n pragtige tuin, met voëls wat kom bad in die voëlbadjie, soveel verskillende soorte, baljaar in die bome en die mooiste gesang. Alles beskikbaar wat jy nodig het, wasmasjien, DTtv met volle kanale, gratis WiFi, vir my gevoel soos 'n huis weg van my huis, het alles wat ek by die huis het, en dit is vir my belangrik, ek moet tuis voel en manlief het al sy sport- en normale kanale wat hy gewoonlik by die huis het. So hy het nie een van sy programme gemis nie. Was regtig 'n gemaklike en rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuck Inn se terugvoer

Hi Joan,

Dankie vir so n groot kompliment sommer vroeg in 2020!! Ek is so bly dit was vir julle lekker... ons probeer regtig om dit spesiaal te maak vir ons gaste by Tuck Inn! Hoop ons sien julle gou weer !!

Tuck Inn
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regimentstraat 10, Kei Mond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea7dcb90460a65465da658460d75b3d3f6ed62c437462e3c53c3d7e21dc69576c0d97872519afa448ddd6a1095f4e9da0d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 10 Regiment Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.682589401044 28.375292913689