Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Upper Deck

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 335 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hierdie luukse selfsorgwoonstel is so te sê teen die see in Vishoek geleë, 'n voorstad van Kaapstad op die Valsbaai-kuslyn, naby al Kaapstad se besienswaardighede.

The Upper Deck is in die middel van die skiereiland geleë en minder as 35 minute se ry vanaf die belangrikste besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Kirstenbosch Botaniese Tuine, Chapman's Peak, die Kaap die Goeie Hoop (Kaappunt), Boulders-strand se pikkewynkolonie en die Constantia-wynplase.

The Upper Deck (voorheen Tudor House) is in 1937 vir die Hobbs familie gebou. Gedeeltes van die gebou is volgens die Tudor-styl en argitektoniese kenmerke gebou en is mettertyd omskep in 9 luukse selfsorgwoonstelle, elkeen met 'n unieke atmosfeer. 'n Tikkie van die Tudor-styl het behoue gebly - die groot houtbalke in 'n paar van die woonstelle.

The Upper Deck is op die rotse in Vishoek geleë, teen Jager's Walk (die plaaslike mense verwys daarna as die loopplank) en die spoorlyn wat 'n vakansie-atmosfeer skep. Die aantal treine wat die spoorlyn gebruik het geleidelik afgeneem en gaste dink eerder dit voeg karakter by hul verblyf by The Upper Deck, eerder as wat dit 'n ontwrigting is.

Die huis front noord en die perseel is baie gesog, omdat die son in die ooste opkom en in die weste sak en dus baie son kry. Die sonsopkoms is pragtig in die winter, omdat die lug dan 'n helder oranje-kleur kry.

Noordkapperwalvisse is feitlik elke dag vanaf Julie tot November sigbaar vanaf The Upper Deck.

The Upper Deck maak voorsiening vir die mees oordeelkundige reisigers en meer as 60% van sy gaste bestaan uit gaste wat weer en weer terugkeer.

Slaapplek

’n Bespreking by The Upper Deck sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir The Upper Deck
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Upper Deck het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 335
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R3 335
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10966b23afe55f05caf5c7d05e4728416a9fc73fe23a395fce8cae1b94ac8a9c313842d0669e851dde10d7b4c0075eea37ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 335 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 43 Simons Town Road Sunny Cove 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.143794651884 18.436410427094