LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tudor Place Accommodation Group | LekkeSlaap
+22

Tudor Place Accommodation Group

29 resensies
Gastehuis
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 7 Jun 2021 tot 25 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 105 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circusstraat 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1937, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 R240 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tudor Place Accommodation Group bied gerieflike verblyf in Drie Riviere, 'n woonbuurt in Vereeniging. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, en diegene wat net op soek is na 'n oornagplekkie.

Verblyf is beskikbaar in 3 luukse kamers, elk met 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook ander geriewe soos 'n yskassie en koffiestasie. Daar is 10 Ekonomiese Kamers, elk met driekwartbeddens, 'n TV, yskassie en aparte stort en 'n toilet. Die 36 Sakpaskamers, elk met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike geriewe, soos 'n sitarea, WiFi op versoek, swembaddens en 'n sauna.

Die perseel is oorkant die pad vanaf die River-square winkelsentrum en naby die rivier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir Tudor Place Accommodation Group
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Circusstraat 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1937, Gauteng
  • Gaste dink Tudor Place Accommodation Group het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
was R300
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
was R300
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 105 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circusstraat 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1937, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf42f9aa58fe35b34bbffccbd2054802f727161aff292c04e83883312387f6b37b81e8325afca821fcc14348493a80dc75de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R300, nou Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 8 Circus Street Three Rivers 1937 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.665669444444 27.972480555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!