LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tudor Place Accommodation Group | LekkeSlaap
+22

Tudor Place Accommodation Group

28 resensies
Gastehuis
Sakpaskamers
was R300
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV met OVHD en 'n yskassie. 'n Koffiestasie en eetarea is in die gemeenskaplike sitkamer beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt: R80 Middagete: R60 Aandete: R80 Droogskoonmaak en stryk: R100

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ekonomiese Kamers
was R450
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n driekwartbed en 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens (afhangend van voorkeur), en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met OVHD-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt: R80 Middagete: R60 Aandete: R80 Droogskoonmaak en stryk: R100

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer
was R625
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het 1 koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met OVHD-kanale. Daar is ook 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt: R80 Middagete: R60 Aandete: R80 Droogskoonmaak en stryk: R100

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R300
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 105 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circusstraat 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1937, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf42f9aa58fe35b34bbffccbd2054802f727161aff292c04e83883312387f6b37b81e8325afca821fcc14348493a80dc75de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R300, nou Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 8 Circus Street Three Rivers 1937 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.665669444444 27.972480555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!