LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tudor Place Accommodation Group | LekkeSlaap
+22

Tudor Place Accommodation Group

27 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Tudor Place Accommodation Group
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Promise D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Promise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was absolutely fine. We enjoyed it. My partner and us are willing to visit again anytime soon next year. The staff was so friendly.

We enjoyed our stay at Tudor Guest house. We are absolutely coming again.

Lourens A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lourens A
Gesin met klein kinders

Not clean, not value for money at all, actually shocking.

No WiFi as advertised.

Securiforce Security R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Securiforce Security R

Baie vriendelike mense en mooi plek.

Sal weer daar gaan bly en aanbeveel vir almal!

Tudor Place Accommodation Group's terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing.

Groete,
Tudor Gastehuis

Tudor Place Accommodation Group
Tinus V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tinus V
Enkelreisiger

Sal Tudor net voorstel in n Noodgeval.

Sien sterre.

Tudor Place Accommodation Group's terugvoer

Baie dankie.
Groete
Tudor Gastehuis

Tudor Place Accommodation Group
Helena S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en vriendelike ontvangs en verblyf.

Vinnige en uitstekende diens met bespreking en huisvesting.

Tudor Place Accommodation Group's terugvoer

Baie dankie.

Groete,
Tudor Gastehuis

Tudor Place Accommodation Group
Monique C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Baie vriendelike kliëntediens. Kamer was goed ingerig en ons het baie lekker gebly.

Magda R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen probleme en rustige omgewing.

Puik verblyf en bekostigbaar! Skoon kamer en badkamer! Moontlike opgradering - elke kamer van hek remote voorsien. Ketel, TV, yskas (selfsorg) eenhede sal puik wees. Strenger wees en alle kamers rookvry maak. Rook trek in beddens en gordyne in - probleem as mens allergies is daarvoor. Rustige area en lekker naby winkel kompleks en restaurante.

Tudor Place Accommodation Group's terugvoer

Baie dankie.

Groete,
Tudor Gastehuis

Tudor Place Accommodation Group
Sbusiso M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sbusiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and affordable.

Clean and affordable and their service was excellent.

Jolanda V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis af.

Die mense is vriendelik, diens uitstekend en die tuin is pragtig.

Cathy K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy K
Enkelreisiger

Heerlik gebly by vriendelik hulpvaardige mense van Tudor Guest House.

Baie vriendelik ontvang. Elke dag is die kamer versorg en skoongemaak. Was voorwaar heerlik om daar te bly en sal enige tyd weer. Sal dit ook aanbeveel vir vriende. Baie dankie aan Jackie en haar span vir 'n aangename ervaring.

Ntanga M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntanga M
Besigheidsreis

The best place ever.

Very neat, friendly staff, warm welcoming and always accommodating with everyone.

Maya V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya V
Saam met vriende

Geen luuksheid nie, maar silwerskoon.

Die gastehuis was skoon en ons is vriendelik ontvang. Die bedrag gevra per nag was billik en realisties.

Johan D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak en nie waarde vir geld.

Swak, geen kontakpersoon beskikbaar nie, kamers is eenvouding, gang na kamers, geen lig. Dit lyk of daar nog konstruksie aan die gang was, met die drywalls in kamers hoor jy almal se snork en praat.

Julie C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie C

Uitstekende diens en gasvryheid.

Ses van ons hardloopklub het Saterdag 3 Maart 2018 by Theo oornag by bogenoemde gastehuis. Theo het ons soos ou vriende behandel en alles was perfek. Skoon kamers, beddegoed, yskaste in eetsaal tot ons beskikking vir ons "pre-race" eetgoed en drinkgoed asook toegang tot 2 swembaddens. Die oggend voor ons Cape Gate-wedloop, wat sesuur begin het, het hy al ses van ons tot by die beginpunt ge-uber en ons weer by 'n afgespreekte plek na die tyd opgetel. Uistekende diens en gasvryheid. Ons kan met groot vrymoedigheid Theo se plek by almal aanbeveel. Ons gaan volgende jaar weer by hom bly en sal dan nog baie van ons Berts bricks klublede ook oortuig om by hom oor te bly. Nogmaals dankie vir julle flinke diens.

Gustav S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gustav S
Saam met vriende

Laat jou ruggraat ril.

Glad nie 'n aangename ervaring nie. Nie waarde vir geld nie en sal niemand aanraai om daar oor te bly nie.

Kirstin H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin H
Saam met vriende

Good value for money.

Friendly service. They even upgraded us to a bigger room upon arrival at no extra cost. Good value for money.

Robert D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D
Besigheidsreis

Fantastiese verblyf, met 'n baie vriendelike en behulpsame eienaar!

Ek sal enigiemand aanbeveel om in hierdie luukse gastehuis oor te bly, met swembad, en lieflike groot kamers!

Eduard B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, goeie waarde.

Hulle is besig met opgraderings so die terrein is nie heeltemaal netjies nie maar dit het geensins ons gerief benadeel nie. Sentraal geleë in 'n pragtige buurt met winkels en eetplekke in loopafstand. Goeie waarde vir jou Rand.

Tudor Place Accommodation Group's terugvoer

Baie dankie Eduard, ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Lekker dag verder!

Tudor Place Accommodation Group
Sandra B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra B
Enkelreisiger

Nie 'n lekker ervaring - besig om te werskaf en te bou.

Die gastehuis vorm deel van 'n groot area wat onder restorasie is - hulle het tot die aand laat met masjiene gewerk. Die werf is slordig en pype en bourommel is oral op die werf.

Cornelis V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V
Besigheidsreis

Awesome.

Werklik vriendelik en hulpsaam gewees. Kan nie kla nie.

Liz V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz V
Enkelreisiger

Tudor Guest House

Ek het so lekker in Tudor Guest House gebly. Theo was baie gaaf en het baie gehelp. Ek sal weer daar oornag. Die beste gastehuis in Vereeniging!

Cara M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cara M

Die verblyf was heel aangenaam.

Die verblyf was heel aangenaam. Prys is billik.

Ramona E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ramona E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid is die beste.

Baie netjies, gasvryheid wat jy nêrens anders sal kry nie. Voel amper soos 'n tweede huis. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Mariaan V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan V
Besigheidsreis

Baie vriendelike ontvangs.

Ons is hartlik ontvang. Kamers is baie ruim, skoon en netjies. Theo is 'n baie vriendelike gasheer. Mens voel dadelik tuis en gemaklik. Dankie, ons het ons verblyf geniet.

Jannie V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig en ek het dit baie geniet daar. Ek sal weer daar bespreek.

Ek dink dat dit 'n pragtige plek is waar jy gemaklik kan rus. Dit was nogal lekker met die "mall" daar naby om in die aand na werk te kan gaan uiteet. Als is skoon en netjies en die gasvryheid was uitstekend.

Siyabonga D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our visit there was very pleasant.

The room was clean, the view is wow, we can't wait to get back there again.

Pam W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gesellig.

Baie netjies en gesellig. Ons het regtig ons verblyf geniet. Theo was baie gaaf en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly.

Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 105 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circusstraat 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1937, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf42f9aa58fe35b34bbffccbd2054802f727161aff292c04e83883312387f6b37b81e8325afca821fcc14348493a80dc75de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 8 Circus Street Three Rivers 1937 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.665669444444 27.972480555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!