LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tugam Game Farm | LekkeSlaap
+38

Tugam Game Farm

2 resensies
Wildsplaas
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Feb 2020 tot 1 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 100 van die Magut-plaas, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tugam Game Farm bied selfsorg-chalets en is op 'n privaat wildsplaas ongeveer 24 km vanaf sentrale Pongola. Die plaas spog met 'n netwerk van 4x4-roetes en wild.

Verblyf word gebied in 2 kampe - Matumi, 'n privaat rivierkamp met 3 tweeslaapkamer-chalets en 'n gemeenskaplike kombuis, en Khangeta, 'n boskamp met 2 chalets vir 4 en 'n privaat kombuis en braai-area.

Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël en in die hooflapa bedien word wanneer dit die gas pas. Die lodge bied ook braaigeriewe en 'n dek met 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die skilderagtige vallei.

'n Verskeidenheid wild, inheemse bome en verskeie voëlspesies kan op die plaas gesien word. Voetslaanroetes en wildritte kan ook gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Tugam Game Farm
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Deel 100 van die Magut-plaas, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tugam Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 100 van die Magut-plaas, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC8IteLKdAz2aXttxk6Nl3Lsmro2Z4TOXxRETQF9MJtUSx3sJLg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 Portion 100 of the Farm Magut Magudu 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.567551475376 31.674303218308
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!