LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tuinwoonstel teen Tafelberg | LekkeSlaap
+14

Tuinwoonstel teen Tafelberg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Tuinwoonstel teen Tafelberg
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cara-lee S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies en naby besienswaardighede in die stad.

Baie netjies, skoon en goed ingerig. Meer as genoeg spasie vir twee mense. Hoewel die woonstel enkele kilometers van die waterfront/Tafelberg ens. geleë is, is dit ver genoeg om nie deur die stad se gedruis gepla te word nie. Veilige parkeerplek agter hekke. Die gasvrou is baie gaaf en behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel.

Nelia E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing.

Baie oulike blyplekkie en was ons troeteldierveilig in erf. Gasvrou /gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Uiters netjiese plekkie en alles wat ons vir ons redelike tyd se verblyf mag nodig hê was daar. Sal definitief weer daar bly en enigiemand aanraai om daar te bly.

Lynn K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming, beautiful and cozy.

We felt so spoilt. Fruit on the table, yoghurt, milk in the fridge. Delicious rusks with a choice of coffee or tea. Beautiful, comfortable bed.

Tuinwoonstel teen Tafelberg's terugvoer

Thanks for the positive feedback. Sorry about the miserable weather. It's not called the Cape of Storms for no reason. We hope to welcome you back in future.

Tuinwoonstel teen Tafelberg
Kobus S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Alle reëlings was van die begin af puik gedoen. Baie mooi, netjiese en skoon woonstel met uitstekende ligging. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Tuinwoonstel teen Tafelberg's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Kobus. Ons is bly julle het julle kuier in die Kaap geniet. Kom beslis weer.

Tuinwoonstel teen Tafelberg
Leani V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvol en netjies. Fyn goedjies wat al die verskil gemaak het. Baie dankie.

Baie dankie. Die fynere detail het soveel verskil gemaak in die gemak en tuis gevoel.

Tuinwoonstel teen Tafelberg's terugvoer

Baie dankie vir die gawe terugvoer, Leani.

Tuinwoonstel teen Tafelberg
Susan B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Besigheidsreis

Perfek vir ons doeleindes.

Baie lekker geslaap. Skoon en netjies. Letterlik op die hange van Ou Tafelberg. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Tuinwoonstel teen Tafelberg's terugvoer

Dankie vir jou vriendelike terugvoer Susan. Kom kuier gerus weer by ons.

Tuinwoonstel teen Tafelberg
Annette W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Ons het ons paar dae by die tuinwoonstel in Oranjezicht werklik baie geniet. Dis rustig en die area is ook pragtig - naby die middestad, maar ook ver genoeg van die geraas. Die privaatheid, eie toegang, goeie sekuriteit en gratis internet maak die plek gesog. Als wat 'n verblyf gemaklik sal maak, asook die essensies was daar en nog meer, soos 'n bak met vrugte, asook melk, moerkoffie, tee ens. Indien iemand na Kaapstad sou vlieg en niks het nie, kan jy oor die weg kom en die Gardens sentrum is redelik naby. Einstein die hond, het soveel persoonlikheid en 'n mens het heeltyd 'n glimlag op jou gesig. Baie dankie aan Anso, ek hoop ook dat jy die aanbevelings in ag sal neem, want ons sal vir seker weer wil kom want dis 'n oulike plek wat jy het.

Tuinwoonstel teen Tafelberg's terugvoer

Dankie vir jou gawe terugvoer Annette, ons is reeds besig om werk te maak van jou aanbevelings.

Groete,
Anso

Tuinwoonstel teen Tafelberg
Jannie R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en veilig.

Goeie verblyf sal dit aanbeveel.

Tuinwoonstel teen Tafelberg's terugvoer

Dankie Jannie. Julle was baie maklike gaste.

Groete
Anso

Tuinwoonstel teen Tafelberg
Izelle T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stylvolle en keurige verblyf. Sal dit graag aanbeveel.

Ons was eintlik vir besigheid in die stad, maar ons sal baie lekker kan vakansie hou by Tuinwoonstel teen Tafelberg. Daar is genoeg om te doen (talle restaurante en die Labia-flieks naby). Jos het vir ons 'n ketelbraai opgestel sodat ons lekker kon braai en Sophie en Einstein het gesorg dat ons darem nie te veel na ons hondekind verlang het nie.

Tuinwoonstel teen Tafelberg's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dis vir ons altyd lekker as ons gaste lekkeslaap!

Groete,
Anso

Tuinwoonstel teen Tafelberg
Itha D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs en verblyf van hoogstaande gehalte. Alles was perfek, ons kon nie vir beter vra nie. Sal graag weer daar gaan bly.

Tuinwoonstel teen Tafelberg's terugvoer

Dankie vir die jou positiewe terugvoer Itha. Hoop julle kom kuier gou weer in die Kaap.

Groete,
Anso

Tuinwoonstel teen Tafelberg
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sidmouth-laan 27, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADUkZVoap0TwJ09o49MsyC23xImujF07TDFSSdE5FE5qZkCVDws?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 27 Sidmouth Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.9456796 18.4158403
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!