Tuishuis Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tuishuis Gastehuis is in Fraserburg geleë en bied gemaklike verblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die gastehuis het 7 dubbelslaapkamers, waarvan 3 basiese selfsorgkamers is en 6 van die kamers het en suite-badkamers.

Daar is ’n gemeenskaplike sitkamer en eetarea, waar ontbyt en aandete beskikbaar is teen addisionele koste.

Daar is ook ’n buite-eetarea waar gaste rustig in die skaduwee kan eet.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Gaste kan ontspan tydens hul besoek aan Fraserburg by dié gastehuis geleë in ’n stil area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tuishuis Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za