LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tuishuis Gastehuis | LekkeSlaap
+17

Tuishuis Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Tuishuis Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anton S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Enkelreisiger

Het oornag op 'n fietstoer.

Die gastehuis is geleë in 'n stil gedeelte van die dorp. Die kamer was netjies en skoon. Ongelooflike lekker ontbyt en aandete. Goeie waarde vir geld.

Tuishuis Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Anton. Jy was 'n baie interessante gas en sal jou altyd onthou.
Alle sukses met al jou avonture.
Groete Engela

Tuishuis Gastehuis
Amanda G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Ons verblyf by Tuishuis was heerlik, en Engela het ons baie tuis laat voel, en ons ook met die heerlikste etes bederf.

Ons verblyf by Tuishuis Gastehuis was heerlik gesellig, en die kamers was netjies en smaakvol gemeubileer. Engela het ons baie tuis laat voel, en ons ook met die heerlikste etes bederf. Tuishuis Gastehuis is in 'n rustige en veilige deel van die dorp geleë, en ons het dus ook heeltyd veilig gevoel. Ek kan Tuishuis Gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel.

Tuishuis Gastehuis's terugvoer

Amanda, ek is baie bly dat ek julle kon leer ken. Baie dankie vir positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Engela

Tuishuis Gastehuis
Anna-marie P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie P
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld en baie netjiese verblyf.

Baie goeie verblyf met heerlike etes.

Tuishuis Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Anna-marie en vriende. Waardeer julle terugvoering.

Groete
Engela

Tuishuis Gastehuis
Thomas M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Saam met vriende

Dit was gesellig en ons gasvrou het ons met raad en daad bedien.

Ek kan Tuishuis Gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel. Ons het lekker gesmul en met die gasvrou gesels. Dis ook veilig.

Tuishuis Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Thomas,
Julle kuier by Tuishuis Gastehuis het my lewe verryk. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete,
Engela

Tuishuis Gastehuis
Gerhi J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhi J
Gesin met klein kinders

A friendly and beautiful place to stay.

Tuishuis was a friendly and beautiful place to stay. The rooms were neat and beautifully furnished and the whole place is as friendly as the hostess.

Tuishuis Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Gerhi. Dit was heerlik aan saam met julle te kuier. Julle is 'n pragtige gesin. Groete

Tuishuis Gastehuis
Sonja B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and clean accommodation.

Lovely accommodation! Thank you.

Tuishuis Gastehuis's terugvoer

Dear Sonja,

My sincere thanks for your positive review. It is truly appreciated.

Kind regards,
Engela

Tuishuis Gastehuis
Lindi V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, neat and tidy setting.

Egela is the perfect host who makes sure you have all that you need.

Tuishuis Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, Lindi. Ons waardeer die terugvoer.

Tuishuis Gastehuis
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyburgh-straat 22, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjZaWb6VecA9rDsEv4xGgfIhgXcgRyFo9JKK30zdGnpwAeW6iVl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 22 Meyburgh Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.915923909974 21.515918970108
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!