Ballito Akkommodasie by Tuksumduin Guesthouse | LekkeSlaap
+39

Tuksumduin Guesthouse

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zenrylaan 59 , Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tuksumduin Guesthouse is 'n lugtige huis wat kort- en langtermynverblyf in Ballito aanbied. Dié gastehuis is 5 minute vanaf die strand, die Ballito Leefstylsentrum en die Junction Mall geleë.

Daar is 3 kamers met dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Elke kamer het ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale of Netflix. Thislll'do het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Luvitere en Tuksumduin het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Haardroërs, noodhulpkissies en brandblussers word in al die kamers voorsien. Tuksumduin het sy eie sitkamer.

Linne en handdoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Die gastehuis het ook 'n swembad, braaigeriewe, 'n stoep met meubels en veilige parkeerplek. Tuksumduin Guesthouse is 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Daar is honde en katte op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Tuksumduin Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Zenrylaan 59 , Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tuksumduin Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zenrylaan 59 , Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQEsMrSb5daoFAYw0K5GUrZhcBS13yw70aeCPpNrB37DuP9qmEF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 59 Zen Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -29.534289978996 31.211343791332
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za