Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Absoluut fantasties!

Ons stoutste verwagtinge is oortref. Kan nie uitgepraat raak oor dié ervaring nie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerbie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbie L
Gesin met tieners

Rus vir jou siel.

Mooiste uitsig oor die bos, lekker huis om in te bly. Sal vir seker weer kom, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oluf E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oluf E
Gesin met tieners

Heerlik. Is 'n moet-besoek!!

Wildritte was ook baie lekker gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met tieners

Uitstekend!

Die lodge is uitstekend geleë met ongelooflike uitsig oor die bosveld en sy diere wat verbybeweeg en water kom drink by die waterkrip. Die lodge is luuks, modern and skoon! Alles wat mens nodig het om lekker te ontspan! Chris, die gids, doen baie moeite en ons het uitstekende sightings gehad van leeus, buffels, olifante en and verskeie wildspesies. Tania - is 'n vriendelike, hulpvaardige gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike ressensie! Ons is bly dat julle julle tyd by Tulani geniet het! Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Lisa D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Gesin met tieners

Luukse bosparadys waar jy jou siel kan herlaai

Ons het die voorreg gehad om 'n langnaweek in Tulani Manor te spandeer. Toe ons daar aankom was moeg en gejaagd a.g.v. die besige stadslewe. Nadat ons ingestap het en die ongelooflike lodge gesien het en die vriendelike helpers het ons sommer vinnig begin afskakel. Die huis is ruim en so goed toegerus en alles is van hoogstaande kwaliteit. Van ons gunstelingtye was skemerkelkies in die swembad terwyl ons uitgekyk het oor die bos, die aande se sit om die boma vuur en die interressante wildsritte saam met Trevor. Al het ons nie so baie diere gesien, het ons baie interessantte nuwe feite geleer en Trevor is 'n baie aangename mens. Ons kan eerlikwaar sê dat ons gerus het en kwaliteit tyd as gesin saam spandeer het. Dit was vir ons 'n absolute voorreg en bederf om in hierdie lieflike stukkie bosparadys te kon bly en ons sal dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer

Lisa

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek dra jou boodskap oor aan Trevor en Suzan. Dankie vir jou begrip met van die renovasie wat plaasgevind het terwyl julle daar was.

Hoop om julle gou weer te verwelkom
Tania

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Brendon R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon R

Wonderful visit.

Tulani Manor Lodge is a special place. The location and view have to be seen and breathed in to be truly appreciated. It's a great spot to spend time in the bush with family and friends under one roof!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer

Brendon,

Thank you for staying with us. It was a pleasure to host you and your guests. We hope to see you again in future with lots of wildlife.

Regards,
Tania

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Colette L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette L
Gesin met tieners

We just want to thank Tania, Neal and Susan for taking such good care of us. We an amazing time and will definitely return soon. The house was our home away from home ─ really nice.

We had an amazing stay at Tulani. Our every need was taken care of. The house was equipped with everything we needed and the view was just phenomenal. Nice place to relax and unwind. Awesome people, awesome place, awesome experience. Thank you Tania.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer

Colette

Thank you for the wonderful review. It was a pleasure to host you and your guests. We hope to see you soon.

Regards,
Tania

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Liam R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liam R

Beautiful spot, great value and extremely helpful owner and staff.

We had an amazing time at Tulani. Tania was extremely helpful in ensuring the accommodation was all in order and that we were provided with regular game drives. The view from the house was beautiful and it included everything that we could possibly have needed. A huge thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer

Liam,

Thank you for the wonderful feedback and for staying with Tulani Manor!! It was a pleasure to host you and your guests!

Hopefully, we will see you again in the future and hopefully when the reserve had some good rain.

Regards,
Tania

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Hayden T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayden T
Saam met vriende

Charming and luxurious lodge.

A wonderful 4 day break in the bush. The most amazing views from the patio and pool perched on the top of a koppie overlooking the bush. A very well equipped residence with everything you need catered for. Our host Tania was unbelievable and attended to our every need. Susan our household helper was always on call to look after us. A highly recommended venue for family, friends or groups!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sjarmante en luukse lodge.

'n Wonderlike 4 dae breek in die bos. Die wonderlikste uitsig vanaf die patio en swembad op die top van 'n koppie wat uitkyk oor die bos. 'n Baie goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het. Ons gasheer, Tania, was ongelooflik en het aandag geskenk aan al ons behoeftes. Susan, ons huishulp, was altyd beskikbaar om na ons te kyk. 'n Hoogs aanbevole plek vir familie, vriende of groepe!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer

Hayden
Thank you for staying at Tulani Manor. It was a please to host you and your guests! We hope that you will visit us again.

Regards
Tania

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Etienne V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Gesin met klein kinders

Loved it.

Had everything you could ever need. Beautiful location and house. Tranquillity at its best. Suzan, the housekeeper, was very friendly and welcoming. Would definitely recommend Tulani Manor Lodge for families or a group of friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal daaroor.

Ons het alles gehad wat nodig was. Baie mooi ligging en huis. Baie rustig. Suzan was baie vriendelik en verwelkomend. Sal beslis Tulani Manor Lodge aanbeveel vir gesinne of groepe vriende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer

Etienne, thank you for your lovely review and staying at Tulani Manor. It was a pleasure to host you and your family. Looking forward to your next visit.
Regards,
Tania

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Doné B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné B
Gesin met tieners

'n Stukkie paradys.

Ons het heerlik gekuier. Die geriewe was skoon en netjies en Suzan was so vriendelik en behulpsaam. Alles was perfek! Baie dankie Tania dat jul bereid is om jul stukkie paradys te deel. Hoop om jul vining weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer

Beste Done,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle as gaste te ontvang. Julle IS altyd welkom is by Tulani. Hoop om julle in die toekoms weer te sien, veral as dit lekker gereën het.

Sterkte vir die laaste deel van 2018

Tania

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Wimpie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie L

Ongelooflike en netjiese groot verblyf in 'n wonderlike plek.

Ek kan vir Tania net komplementeer op die lifelike plek. Ons was 'n groot groep en die verblyf is so ruim dat dit regtig 'n plesier was en niemand het oor mekaar se voete geval nie. Die huis is baie modern en netjies met alles wat enige reisiger kan nodig kry. Alle potte, panne, glase en wat nog is van top gehalte. Die skoonmaker, Susan, is vriendelik en baie behulpsaam. Ek en my gesin was regtig beïndruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge se terugvoer

Beste Wimpie

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste Tulani geniet het.

Dit was voorwaar 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons hoop julle het lekker gerus en ons sien uit daarna om weer van julle te hoor.

Tulani groete
Tania

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
Vanaf
R12 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R12 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grietjie Privaat Natuurreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4285340b97ffa2973288445ead7b0d1d314159f0ee125606c7a60ce3623bd276cb83d1499bc32f1b6aa94c30cb2e8de80b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag, vir 10 mense 12 5 1 5 Grietjie Private Nature Reserve Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.104179284161 31.016891563122