Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir The Tulbagh Boutique Heritage Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens en verblyf was aangenaam en staf baie hulpvaardig.

Aangename verblyf net een nag. Het in hotel oorgeslaap vir troue op een van die wynplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke & vriendelike ervaring.

Ek en my verloofde het die beste tyd gehad in Tulbagh, en die The Tulbagh Boutique Heritage Hotel was absoluut fantasties. Het die beste diens ontvang. Die bed was so gemaklik, baie fasiliteite, en ook lekker eetgoed en drankgoed beskikbaar. Die stort was ook amazing en die kos was ongelooflik lekker (en ingesluit in die prys).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celmaré T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Celmaré T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf in mooi versierde kamers. Die personeel is absoluut amazing en gaan uit hul pad vir jou. Heerlike ontbyt geniet die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, vriendelikste en hulpvaardige personeel!

Van die oomblik wat ons daar ingestap het, is daar vriendelike gesigte, baie hulpvaardige personeel, en 'n lieflike groot kamer! Die etes was uit die boonste rakke. Overall, 'n heerlike verblyf, wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jordan W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place!

I booked this hotel as a surprise proposal to my girlfriend. The staff was more than willing to help (special thanks to Monia!), we booked the Honeymoon suite and the place was really neat and tidy. The pictures on the website do not do it justice, it is truly beautiful with beautiful views as well. Staff is really friendly, food is amazing and wifi is really good. 10/10 would recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris Labuschagne L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Labuschagne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommend. Always a wonderful stay.

Drove up to see the snow. Really really good room service pizza, a bottle of wine in front of the fireplace. Staff very attentive, great service thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamer, ongeloofike personeel en heerlike etes.

Gaan definitief langer bly volgende keer, baie goeie wynkelders om te besoek vir 'n lekker naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelik, awesome, warm, veilig, behulpsaam, lekker.

Dit was die beste hotel waar ons nog in was. Vriendelike en behulpsame personeel. Mooiste kamer met koffie, tee, hot choc (yummy) en drinkgoed in yskas. Alles werk, ketel, tv, warm water (mooitste stort) skoon spierwit kamerjasse en, o, ja, 'n koffie-plunger. Awesome. Ons voertuig was veilig opgepas. Ek beveel hulle aan al is dit vir Queen Elizabeth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, pragtige omgewing en mooiste kamer.

Daar is nie 'n mooier plek in die winter as die Swartland-omgewing nie. Die hotel kan kers vashou by enige 5-ster hotel. Ongelooflike vriendelike personeel en die ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik en gelukkig!

Ons het daar oornag met ons motorfietse en het dit baie waardeer dat hulle aangebied het om ons 2 fietse vir die nag in hulle motorhuis te laat slaap! Aandete en ontbyt was lekker en die personeel was vriendelik. Die kaggel in die eetkamer was 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjiese historiese hotel met goeie restaurant.

Baie vriendelike personeel en unieke hotel. Pas in by historiese Tulbagh-dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic!

The hotel and staff was superb! We could not have ask for anything better! Clean, friendly and lovely food! Would stay again and highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel se terugvoer

Dear Brigitte ,

Trust you are well. Many thanks for the welcoming review much appreciated. Good to know that you had an enjoyable stay at our establishment.

Looking forward seeing you again.

Keep well.

Kind regards,
Catherine

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel
Anneke G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer met silwerskoon linne.

Pragtige dorpie omring deur mooi wynplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel se terugvoer

Liewe Anneke

Baie dankie vir jou resensie ons waardeer opreg. Ek is bly om te hoor jul het lekker by ons gekuier.

Hoop om jul gou weer te sien.

Mooi bly.

Vriendelike groete,

Catherine

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel
Corne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Lieflik.

Personeel is ongelooflik gasvry, spontaan en het werklik die ekstra myl gestap om ons tegemoet te kom. Kommunikasie was briljant. Fasiliteite en fyn besonderhede het my verwagtinge oorskry. Ontbyt en koffie was heerlik en pragtig bedien. Weereens, besonderse diens wat daarmee saamgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie goeie diens.

Ons kamer was van hoogstaande gehalte. Ons het baie lekker geëet in die restaurant en die geriewe is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marle G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige hotel in die mooie Tulbagh.

Wat 'n wonderlike klein hotel in die geskiedkundige mooi Tulbagh. As jy inloop in die kamer word jy teruggeneem in tyd met die mooi dekor. Ons het heerlik geëet die aand in die hotel en die ontbyt was tops! Ons sal beslis hierdie hotel were besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rërig ongelooflik lekker.

Wonderlike Hotel met 'n uitstekende restaurant! Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Wonderlike ervaring en op die hande gedra deur die bestuur en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a great one-stop over night while doing wine farms in the area.

Well worth a night or two. Food excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf geniet.

As gevolg van Covid en die swak ekonomie het daar ongelukkig plekkies gesluit. Al wat oorbly is om die wynkelders te besoek. Die omliggende dorpe Ceres en Wolsley is baie vuil en regtig nie die moeite werd om te besoek nie. Tulbagh self is skoon en die moeite werd om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek wegbreek.

Naweek wegbreek, vriendelike diens en kamers was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bruce B
Gesin met klein kinders

Great accommodation, just missing a few finer details to make it memorable.

Had 1 below average meal, was very poor possibly due to staff wanting to go home. A banging courtyard door all day went unattended until I had to complain. Just small issues that a top team would eliminate to ensure a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Hotel is 'n moet om in te bly. Dit het alle verwagtinge verbygesteek en sal enige persoon se wegbreek die moeite werd maak.

Ons het die hotel gekies vir ons huweliksherdenking en het 'n klein boodskap gelos vir die bestuur met dit in gedagte. Hulle het vreeslik moeite gedoen en het werklik dit so mooi gemaak asof dit 'n wittebrood sou wees. Ons kan die bestuur net dankie sê en dit eerlik aan almal aanbeveel. Die kos en kamers is top gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible place with lots to do

Friendly staff, clean and professional

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merlene E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kamer was heerlik, stil, gerieflik en alles ingehad wat nodig was. Ons het heerlik gebly.

Ons het in een van die kamers gebly wat uitkyk op die swembad, wat heerlik stil is, weg van die straat verkeer. Die kamer is baie netjies en gerieflik. Ons het ook heerlik geëet by die hotel se restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek in Tulbagh

Ons het baie lekker gebly hier, die suite is mooi en gerieflik en ons het die binnehoftuin baie geniet en gebruik. Die diens was ook baie vriendelik en die kos van 'n goeie gehalte

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik Diens, Super Skoon, Goed Versorg

Sal weer gaan. Vriendelike Staf, Puik Diens, Super Skoon, Goed Versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en gasvryheid. Sal dit beslis aanbeveel.

Aan te beveel. Heerlike restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting!

'n Ongelooflike mooi plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons was aangenaam verras met die diens en kos. Kan dit definitief aanbeveel. My enigste kritiek is die slaapkussings wat heeltemal te dik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit voel asof mens teruggaan in tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige naweek gehad.

Ontvangs was baie goed, personeel baie vriendelik en professioneel. Pragtige kamers en diens was spot on. Ons het die kos ook baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant, historical visit.

Tulbagh is a beautiful, historical town, well worth a visit. Tulbagh Hotel is a lovely hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay with my wife.

The Hotel room was clean, staff was friendly. The restaurant food was fantastic! Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike bestemming.

Ons was in Sarons Suite. Alles was perfek. Mal oor die warm watersakke in jou bed. Die personeel is baie vriendelik. En die beste van alles was die ete in die restaurant die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10!

Kamers is ruim, skoon en lekker snoesig. Die warmwatersak in die beddens voor slaaptyd was 'n heerlike verrassing. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, en die restaurant se kos is heerlik. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie vriendelike personeel.

Ek en my vrou het dit baie geniet, baie oulike dorp om te voet te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, pragtige verblyf!

'n Heerlike en pragtige hotel. Dekor baie smaakvol. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kos was heerlik. Baie dankie. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en aangenaam.

Die ontvangs was baie persoonlik en die personeel was ter alle tye behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in hartjie van Tulbagh.

Hotel is sentraal geleë in hoofstraat met mooi uitsigte van omliggende berge. Kamer was skoon en netjies, badkamer met groot stort. Heerlike ontbyt met goeie koffie! Sal beslis dit vir enigiemand aanbeveel vir 'n naweekwegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle en luukse verblyf in Tulbagh se hart.

Die hoofgebou van die hotel met die ontvangs en die restaurant lê aan die hoofstraat in Tulbagh se sentrum. Dis net 'n paar treë om winkels, kafees en banke te bereik. Ons kamer was in 'n mooi kompleks in die oukaapse styl oorkant die straat wat deel van die historiese Kerkstraat is en dus ´n nasionale gedenkwaardigheid. Die kamer was ruim, stylvol en met alle geriewe wat jy kan verwag. Goeie restaurant, vriendelike diens - daar's niks om oor te kla nie. Ons kan die hotel met 'n rustige gewete aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Was baie aangenaam verras met die pragtige hotel en die vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil kamers.

Goeie mense en netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely all round.

The hotel is centrally located, clean, neat and with friendly staff. The food is well presented and of a good quality. We stayed in on of the two pool rooms, new, fresh, modern and quiet. I will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

The hotel is baie sentraal, skoon, netjies en vriendelike personeel. Die kos was mooi voorgesit en baie goeie gehalte. Ons het in een van die swembadkamers gebly, nuut, vars, modern en stil. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik verby!

Als wat ek verwag van akkommodasie en nog meer! Pragtige kamer, skoner as skoon met goeie beligting, veral vir ons vrouens wat wil grimeer. Rustige omgewing en pragtige uitsig. Die hotel se kos is uit die boonste rakke! Die personeel vriendelik en behulpsaam. Slegs een iets wat ek sou aanbeveel, ons het in Lilly geslaap, en sou graag 'n stortdeur wou hê sodat die vloer nie so nat spat nie. Maar dis 'n kleinigheid. Dankie, ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kos en persoonlike aandag tot detail.

Lekker plattelandse veblyf en persoonlike diens aan al jou behoeftes. Kos op menu van hoë gehalte en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker besoek aan 'n historiese dorpie.

Ons was in Kaapstad en wou die naweek iets lekkers doen. Tulbagh was naby genoeg en tog ver genoeg. Ons het dit genet om deur die historiese dorpie te loop en van die nabygeleë wynplase te besoek. The Tulbagh Boutique Heritage Hotel was 'n fantastiese basis. Die hotel is in 'n historiese gebou, maar alles is baie mooi onderhou. Die kamer was uit 'n boek uit, etes was uitstekend en dit is altyd baie lekker om in Afrikaans bedien te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert Hagedoorn N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert Hagedoorn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Centrale ligging, grote en authentieke kamer.

Dit hotel ligt centraal in Tulbagh. Mooie terras, prima ontbijt en restaurant. Vriendelijke bediening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely people who work over there.

Best een aangenaam hotel om te verblijven. Een uitstekende keuken, heel vriendelijk personeel en goede hulp bij uitzoeken van een bezoek aan wijnhuis of spa....Rustige en propere kamer met lekker ontbijt. Kortom prijs kwaliteit heel goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrien N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en gesellige atmosfeer.

Ons het die verblyf en etes baie geniet. Die personeel is hulpvaardig en vriendelik. Die kamer het alles gehad om dit gemaklik te maak vir ons verblyf. Ons sal definitief weer gebruik maak van Tulbagh Hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle sien ons vir seker weer!

Van die personeel tot die eenheid was fantasties. Almal was baie vriendelik en die eenheid was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Warm, vriendelik, goeie toestelle binne selfsorg-eenheid - DSTV, gerieflike kombuis, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tulbagh en die hotel was 'n heerlike verrassing vir ons.

Ons sal die Tulbagh Hotel beslis aanbeveel. Alles was baie goed, van die ontvangs, die kamer en geriewe tot die heerlike ontbyt voor 'n knetterende kaggelvuur. Ons sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Gelukkig, sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Very charming little town and the hotel was amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker.

Bekoorlike dorpie en die hotel was ongelooflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en baie netjiese verblyf.

Die eienaar en personeel is baie vriendelik. Die restaurant se kosse was baie lekker voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

All round great!

A hotel with small-town charm, yet still very modern, with excellent service and a fantastic restaurant.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles was uitstekend!

'n Hotel met kleindorpiebekoring, maar tog modern met uitstekende diens en 'n fantastiese restaurant.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik waarde vir geld.

Tulbagh Hotel is 'n pragtig gerestoureerde hotel. Die personeel is super vriendelik en staan heeltyd reg om te help waar hul kan. Die kamer was pragtig, skoon en met 'n heerlike koninggrootte-bed. Ons het aandete sowel as ontbyt genuttig en dit was uitstekend. Indien ons weer Tulbagh besoek, sal julle ons definitief weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezet R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ezet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer, vriendelike mense, lekker kos!

Lekker wegbreek. Rustige dorp, mooi omgewing. Gerieflike kamer. Vriendelike staff!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annarine T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annarine T
Saam met vriende

Hotel uit die boonste rakke!

Die hotel is pragtig, personeel baie vriendelik en behulpsaam en kos heerlik. Ons het 'n heerlik gekuier en sal beslis weer terugkeer. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig hotel met vriendelijk personeel en uitstekend restaurant.

Prachtig gelegen in centrum van Tulbagh met goede faciliteiten, vriendelijk personeel, lekker eten, goede wijnkeuze aan redelijke prijs. Mooi gerestaureerde gebouwen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzbeth P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzbeth P
Saam met vriende

Pragtige kamers, ons het bederf gevoel!

Lieflike dorpie, goeie wegbreek vanaf die stad en Tulbagh Hotel is die kersie op die koek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, netjiese en moderne kamers.

Baie aangename personeel. 'n Paar raserige bure, maar dis onder die bestuur se aandag gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lallie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lallie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en positiewe ervaring en goeie diens.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend, ons het elke oomblik geniet.

Hotel is baie mooi, en elke sent werd. Vriendelike diens en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Njohann J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Njohann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en rustig!

Het die rustigheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M
Gesin met tieners

Beautifully restored hotel with friendly and helpful staff!

Beautifully restored hotel with friendly and helpful staff. Early on Sunday morning I realised I left my car lights on and the battery was flat. The staff organised help and very quickly we were on our way!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die ontvangs was baie vriendelik, en ons het baie lekker gebly in 'n kamer wat baie mooi en prakties was - met alles in wat jou hart begeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich E - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich E
Saam met vriende

Regtig n amazing hotel

Die plekkie was retig amazing met preagtige gemaklike kamers, die diens was perfek en die kos was fantasties. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf70a673d32464430a63b85634fc83274d41fb46856febcaadcab8c876819a7c1fd810117d6f772b820cb74fd7fad7261a0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 22 Van Der Stel Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.284967510009 19.139339625835