Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel word deur skouspelagtige berge omring en is in die middel van Tulbagh geleë. Dié boetiekhotel het 'n restaurant, tapas- en wynkroeg, 'n spa en konferensiesentrum.

Verblyf is in 3 suites en 13 kontemporêre kamers en erfeniskamers beskikbaar. Die suites het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kaggel, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi in.

Die kontemporêre en erfeniskamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi in.

Daar is 3 swembadareas wat deur die inheemse fynbostuin geraam word. Daar is veilige parkeerplek. Aktwiteite in die omgewing sluit geskiedkundige toere, wyn- en olyfproe, bergfietsry, voetslaan, perdry, gholf en Zipline-avonture in.

Kaapstad is 'n gemaklike 90 minute se ry ver en bereikbaar via 'n teerpad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir The Tulbagh Boutique Heritage Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tulbagh Boutique Heritage Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-weg 22, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf70a673d32464430a63b85634fc83274d41fb46856febcaadcab8c876819a7c1fd810117d6f772b820cb74fd7fad7261a0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 22 Van Der Stel Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.284967510009 19.139339625835