Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulbagh Mountain Cabin

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Tulbagh Mountain Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Herman V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek in die natuur met pragtige uitsigte.

Alhoewel die kothuis goed toegerus is, dink ek net dat dit duidelik gestel moet word dat die TV net gebruik kan word vir stroom as jy 'n laptop by jou het. Alhoewel ek verkies om geen TV in die natuur te hê nie, is daar aan my voorgehou ten tye van bespreking dat die kothuis 'n TV het! Dit moet verder ook duidelik aangedui word dat die swembad 'n kilometer vanaf die kothuis is en slegs per motor bereik kan word. Tydens ons besoek aan die swembad moes ons dit met ongeveer 50 skoolkinders deel. Ek wil ook net sê dat die trappe wat gebruik moet word om die hoofslaapkamer te bereik vir enige persoon, ongeag ouderdom, 'n uitdaging kan wees. Ons het dus verkies om in die onderste kamer met twee enkelbeddens te slaap. Ons het die natuurlewe baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Hi Herman.

Nogmals baie dankie dat julle by ons kom oorbly het vir julle kuier in die Tulbagh Vallei en is ons bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons neem ons gaste se kommentaar ernstig op om te verseker dat ons akkommodasie ten alle tye akuraat geadverteer word en ons die beste vir ons gaste kan voorsien.

Met die TV se beskrywing moes ek dit duidellik gemaak het op ons beskrywing dat ons net Netflix het en dat gaste hulle eie DSTV moet stroom van ‘n laptop. Dit was 'n nalatigheid van ons kant af en het ons geen intensie gehad vir valse advertering nie. Ek het dit nou in woorde reg gestel op ons blad om enige verwarring vorentoe te voorkom.

Daar is twee swembaddens om te geniet met die een wat julle by was 500m van die Cabin af. Dit is seker so 10 minute se rustige stap of 4 / 5 min met ‘n kar. Die tweede swembad sal so 5 min se ry van die Cabin af wees of so 15 min se stap. Rustic Venues het nou en dan 'n byeenkoms op die plaas waar hulle die swembad mag gebruik. Dit is nie 'n elke naweek byeenkoms nie, en was daar toevallig een toe julle daar was.

Met die trappe dui ons foto's duidellik aan hoe die trappe lyk en loop van die grond vloer na die hoof slaapkamer so daar sou geen 'surprises' vir julle wees nie. Ek moet se, dit is die eerste keer dat ons enige kommentaar oor die trappe kry en ons het gaste van alle ouderdomme al vir jare daar geakkommodeer wat met geen moeite die trappe gebruik het nie.

Groete
Tulbagh Mountain Cabin

Tulbagh Mountain Cabin
Wendy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bliss in the mountains.

Absolutely stunning cabin. We loved the peace and tranquility of the area. Views of the mountains, springboks and zebras. Definitely a place everyone should visit and spend a few days. Loved the decor in the cabin with everything that you need to make your stay memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Gesin met klein kinders

A beautiful, unforgettable stay.

Our stay was amazing! The cabin was equipped with everything that we needed, and the view and ambience were tranquil and peaceful, exactly what was needed. We would love to enjoy this experience again in the future. Thank you to Deon and Eli.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Hi Megan

Thank you for the wonderful feedback. You and your family are welcome anytime!

Tulbagh Mountain Cabin
Alex S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean, peaceful. Great stay.

Peaceful, lovely touches like the hanging chairs and outdoor bath, beautiful scenery. Efficient communication. So nice and clean. I didn't quite realise that the main bedroom is open/loft, so it's not really suitable for 2 couples if you want privacy from the lounge area. But that is probably because I didn't look at the description and photos properly! We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luané V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend! Rustig! Herlaai!

Verskriklike amazing plekkie met soveel attention to detail! Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronèl V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronèl V
Saam met vriende

Wat 'n verrassing was die mooi houthuisie. Baie skoon en netjies en goed toegerus. Voor die kaggel het ons saans heerlik warm gekuier. Ontspanne met die klank van die boontjiesrivier kon ons die bokke en sebras dophou.

Deon het per whatsapp ons gekontak voor aankoms. Alhoewel hy nie self teenwoordig was nie het hy spoedig gereageer op whatsapp navrae. Ons moes egter by losstaande braai area, moontlik oor brandgevaar, gaan braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masja T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masja T
Gesin met tieners

Lovely stay.

We had a lovely stay, and enjoyed the surroundings and cabin! The weather wasn't the best but we made the most of it. Loved the cabin and all the outdoors if the weather had been better, we could have used it. The only thing to do better is the door of the downstairs bedroom, which needs to be fixed as it is hard to open, and thus makes a lot of noise! Kind greetings

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsade K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsade K

Van al die plekke waar ek en my kids al ooit was, was die die lekkerste.

Baie mooi huis, als is super gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokwanda L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda L
Gesin met klein kinders

Perfect location to relax and unwind. Gosh, the place is heaven on earth! My husband and I enjoyed our birthdays in this place.

Amazing views, a little slice of heaven. We loved everything about the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jens B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantic log house in the mountains.

Beautiful log cabin with amazing views! An inverter makes you independent from Eskom. The house has everything you could need for self-catering, and even with bad weather we had a very romantic stay with a burning fire and lots of different views of the mountains. There are zebras, springbucks, mongoose and a lot of birds to entertain you! We enjoyed our stay throughout even if the new house is built quite near and our neighbours didn't like the silence.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thee most beautiful place we chose for our Honeymoon.

We had a beautiful experience with zebra's & springboks walking around while you standing on the balcony, so memorable. The Cabin is definitely a place I would love to be at again, was sad when we had to leave. It had everything you need and want it in. Hosts are super kind, Deon, Eli & Karin. Appreciate it all. Thank you for having me and my Husband for our honeymoon. It truly made us feel like Newlyweds.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S
Gesin met tieners

Beautifully decorated log cabin with everything you need for a restful couple of days.

An absolute gem of a place and the managing agent is available for any queries. My only criticism is that the website shows complete isolation but you are surrounded by other cabins. There is also a venue down the road that hosts school camps so it isn't complete silence either. But if these 2 things aren't an issue book here, it's a gem of a spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Hi Mandy

Thank you so much for your positive and constructive feedback. As you mentioned there is a venue on the same farm and it being in a valley means sound carries. The venue is not in use all the time but unfortunately had an event over a day during your stay. We do trust that this did not prevent you from enjoying your stay and hope to see you again in the future.

Warm regards,
Deon

Tulbagh Mountain Cabin
Natasha R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Gesin met klein kinders

Very memorable, we really enjoyed it.

The cabin is so well equipped. Clean, very neat. Very homely.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly!

Dit is 'n baie oulike huis met uitstekende geriewe en die stoepsit was ons hoogtepunt! Ons kon ook lekker stap en swem!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H
Saam met vriende

Snoesige naweek in 'n pragtige cottage!

Ek en my twee susters het 'n rustige naweek gehad in hierdie wonderlike cottage - die huis is regtig selfs beter as die foto's! Netjies met al die geriewe wat mens nodig het, pragtige staproetes en 'n mooi uitsig. Hier kan mens behoorlik afskakel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R
Saam met vriende

Dit is Paradys!

Die naaste wat 'n mens aan die Paradys kan kom op aarde. Mountain Cabin, geleë binne die Witzenberg Natuurreservaat, is 'n klipgooi van Wolseley en Tulbagh. 'n Goed ingerigte hot cabin met alle noodsaaklikhede om sorgeloos te kan ontspan en jouself inhaal. Met onbeperkte uitsig op die Witzenberge, die strelende geluid van die kabbelende stroompie, die poue wat roep in die verste, 'n valk wat op die lugstrome sweef, aebras, springbokke, rooihartebeeste, swaeltjies wat kom besoek aflê op die reling van die stoep, die geluide van 'n groot verskeidenheid voëls, en 'n uil in die nag wat jou 'n goeie nagrus toewens. Wat wil jy meer hê? Breek weg en kom haal jouself in. Kuier op die stoep, of maak 'n vuurtjie in die braailapa. As die son sak, omvou die donkerte jou en die naggeluide neem jou weg na `n ander wêreld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Saam met vriende

Unwinding, relaxing and peaceful.

The cabin is well-maintained with a touch of modern and luxury elements to combine the earthy feeling with trendiness. We liked the options of various seating and eating spots in and around the cabin. The spoils with rusks and a bottle of organic wine made us feel welcome. A visit from the herd of springboks added to the special feeling of being close to nature. All in all, an A-plus weekend with various check-ins (calls and WhatsApps) from the hosts. Well done!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontlaaiend, ontspannend en rustig.

Die huisie is goed onderhou met 'n tikkie moderne en luukse elemente om die aardse gevoel in die mode te hou. Ons het gehou van die verskeie sit- en eet-plekkies in en om die huisie. Die bederfies met die beskuit en die bottel organiese wyn het ons tuis laat voel. 'n Besoek van die trop springbokke het bygedra tot die gevoel van na aan die natuur wees. Oor die algemeen, 'n A-plus naweek met verskeie kere se inloer (oproepe en WhatsApps) van die gashere. Welgedaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K
Saam met vriende

Uitstekend toegeruste kothuis in pragtige natuurskoon.

Ons groepie van vier het twee heerlike dae in die kothuis deurgebring. Die kothuis is toegerus met alles wat nodig is om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons is verwelkom met 'n bottel alkoholvrye vonkelwyn en lekker beskuit. Vooraf het ons volledige inligting ontvang rakende padaanwysings, sleutelbesonderhede en alarmstelsel. Die kothuis se stoep strek oor al drie kante vanwaar jy die natuurskoon, springbokkies en sebras kan geniet. Net langs die kothuis is 'n groot braaiplek met 'n tafel en sitplek waar ons meestal geboer het en die berge bewonder het. Staproetes is daar genoeg, en ook 'n swembad om in af te koel. Deon het ons 'n ekstra nag gratis aangebied wat ons ongelukkig nie kon benut nie weens verpligtinge tuis wat ons nie kon afstel nie. As jy op soek is na 'n skoon en netjiese plekkie met vriendelike diens in die natuur waar jy in stilte kan ontspan, hoef jy nie verder te soek nie. Ons sal beslis weer daar besoek aflê.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolize V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolize V
Saam met vriende

A most magical place to hold hands with nature and its serenity.

Easy to locate and access. Well thought-through amenities, shaded parking for one vehicle and good quality bedding.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek.

Naweek was uit die boeke. As jy wil wegbreek van die stad se gejaag is dit die plek om rustig te word en net jou batterye te herlaai. Grootste bonus is dat jy jou hondekinders kan saamvat. Ons het heerlik gaan stap bedags met hulle en saans het hul geniet om voor die kaggel te lê. Ons gaan verseker volgende jaar weer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V
Gesin met tieners

Heerlike, rustige wegbreek in die natuur.

Baie gerieflike verblyf met ekstra klein bederfies by aankoms. Heerlike braai-area. Met die gasverwarmer, lugversorging en kaggel was daar geen kans om koud te kry nie en die beddens het heerlik warm geslaap. Die kinders het geniet om in die veld rond te stap tussen sebras en bokkies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Stephen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Good location. Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigid B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigid B
Gesin met klein kinders

Beautiful cabin, gorgeous views, relaxing. A proper break from it all.

We had such a wonderful stay at Tulbagh Mountain Cabin. The cabin is beautifully equipped with everything you might need and includes some thoughtful extras like binoculars and walking sticks. Views are spectacular, lovely walks in the area, game viewing (buck and zebra) from your balcony. Our two young sons had a brilliant time exploring the area, so much so that they didn't watch the TV at all! It really was a wonderfully relaxing weekend. Hosts Deon and Karen responded immediately to any queries we had, nothing was too much trouble. We left our hiking stick at the cabin when we left and Karen arranged for it to be brought back to Cape Town for us, really going the extra mile.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edna A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon, netjies, hemelse stilte.

Ons het my skoonpa verras met sy 80ste verjaarsdag by Mountain Cabin en hy het dit verskriklik geniet. Die plek is pragtig skoon, netjies en perfek geleë met die mooiste uitsigte op die berge en diere. Ons was ook verras met die lekker bottel wyn wat ons begroet het met ons aankoms. Ons sal beslis weer bespreek, miskien in die hartjie van die winter!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Die cabin is baie mooi en netjies en goed ingerig vir gerieflike verblyf. Veral die kombuis is goed toegerus. Dit was heerlik om vanaf die groot dek die bokke en sebras dop te hou. Het ook die bottel druiwesap baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kruger D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kruger D
Saam met vriende

Dit is baie rustig en baie mooi en die wilde diere naby jou is 'n bonus.

Ons vier vriende het die kostes gedeel en ons het die mooi omgewing baie geniet. As iemand wil wegbreek na stilte, ontspanning met eie geriewe, is dit die plek waar jy kan afsaal en geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey C
Gesin met klein kinders

Enjoyed the beautiful surrounds, tranquil environment.

The cabin is beautifully decorated and well-equipped. It had everything we could possibly need for our stay. The managers and other staff (Nellie) were very helpful ensuring that we enjoyed our time at the cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tino C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tino C

Wonderlike wegbreek.

Beslis waarde vir geld, bygesê, geld moet nie eens 'n opsie wees nie want die mooiheid en rustigheid kan nie gekoop word nie. Woorde kan dit nie beskryf. Doen jouself 'n guns en gaan net. Dit is 'n wonderlike plek, weg van die stadslewe en 'n goeie wegbreek. Pragtige uitsig na die wilde diere/berge. Die plek self is goed toegerus, baie netjies en skoon. Klientediens is ook baie goed. Dankie aan Nellie en Deon se behulpsaamheid en gasvryheid. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Hi Tino.
'n Hartlike dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was so 'n plesier om julle te kon huisves en hoop julle kom sommer weer vinnig terug.
Groete
Deon

Tulbagh Mountain Cabin
Riaan P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Saam met vriende

Ongelooflike bestemming.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad in die Cabin. Skoon en netjies met pragtige uitsigte. Wit, kraakvars linne. Deon was 'n ongelooflike gasheer en het ons tydjie besonders gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina H
Saam met vriende

Fantastiese plek vir n ruskans

Mountain cabin is n fantastiese keuse om weg te break vir rus. Die huisie is gerieflik, netjies en het pragtige uitsigte van die landskap, n paar zebras en bokke en voel lewe. Die hoof slaapkamer is baie mooi. Baie oulike braaiplek. Paar staproetes om die area beter te verken. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassel N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cassel N
Saam met vriende

Pragtig. View met diere awesome.

Heerlik gekuier. Nellie die skoonmaker was daar om ons te ontvangs. Sy's pragtig. Huisie perfek. Sal nie 5 mense gaan nie. Die vyfde bed is met baie styl trappies op en op die loft. Dis klein en gaan nie werk vir ouer mense of mense met hoogtevrees of engtevrees nie. Ons het nie ons welcome letter gekry nie en alhoewel die aanwysings op die webtuiste goed is, sal ek aanbeveel dat dit tog genoem moet word dat daar 'n hek is waardeur jy moet gaan om op die park te kom waar die cabin een van vele huisies is. Dan bel jy 'n selfoonnommer en die hek gaan outomaties oop. Ons het 'n rukkie gesukkel om in te kom. Maar Deon en Karen was baie behulpsaam en na vele oproepe is ons in. En het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Hi Fienie
Baie dankie vir die terugvoer en is ons baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Ons adverteer die Cabin as slaap plek vir 4 mense en sal die derde bed op die "mezzanine" slegs voldoende wees vir n jong volwassene. As ons navrae het vir 5 mense maak ons seker dat ons die gaste in kennis stel van die ligging van die derde enkel bed wat dan gaste se keuse is om te bepreek of nie.
Ons is baie jammer dat julle nie die "Welcome Letter" gekry het nie, aangesien dit n belangrike dokument is wat ons na gaste toe stuur wanneer besprekings gemaak word. Ons sal in vervolg alle nommers kontak wat gegee is wanneer besprekings gemaak word.
Nogmals Dankie
Deon

Tulbagh Mountain Cabin
Annelies W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Truly wonderful.

The cabin is truly a beautiful place to stay. It is so quiet and serene. I loved that there were a pair of monocular to watch the springbok, zebras, etc. Very clean and well maintained. We took our little doggy with and she enjoyed the nature tremendously. We will definitely come back to the cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Dear Annelies,

What a pleasure it was to host you for your stay.

Thanks again and looking forward to welcoming you back.

Warm regards,

Deon

Tulbagh Mountain Cabin
Gavin F - Jun 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F
Gesin met klein kinders

Definitely worth a visit!

We enjoyed the tranquillity that the cabin offered and the wild animals grazing in full view, was such a treat. It is a well appointed cabin with everything you need for a break from the city. Thank you Deon for sharing this piece of heaven with us, we enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shauneen V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shauneen V
Gesin met tieners

Peaceful and refreshing.

What lovely, crisp, clean linen! Views for days and the little creek at the bottom is just so relaxing. Take your trail shoes and go for a run/walk. Plenty to do in the Witzenberg Valley. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en uiters netjies!

Mountain Cabin is in 'n asemrowende omgewing en baie goed geleë. Die cabin is uiters smaakvol ingerig en baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene H
Gesin met klein kinders

Beautiful Swiss-type wooden mountain cabin.

Mountain Cabin is in a game reserve, beautiful views. Cabin is gorgeous with everything you need and very comfortable. We did loads of mountain biking and running which was perfect. Loved the fact that we could take our doggie as he is such an integral part of our family. Highly recommend a holiday there if you want to escape the city life!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weizhong W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weizhong W
Gesin met klein kinders

Fairy tale world.

Dream wooden house, unparalleled beauty, and unforgettable starry sky.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Dear Weizhong,

Thank you for your kind feedback and we are truly happy you enjoyed your stay.

Deon

Tulbagh Mountain Cabin
Nelia M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M
Saam met vriende

Berghut-bederf.

Mountain Cabin is 'n pragtige plekkie in ongelooflike area. By tye het ons gevoel soos Heidi en Peter in Switzerland met 'n bonus van sebras en springbokke wat voor die cabin wei. Alles was wonderlik skoon en gerieflik. Die elektriese komberse was 'n groot bederf in die yskoue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Goeie dag Nelia,

Baie dankie vir die wonderlikke terugvoer. Ons is so bly hulle het die verblyf geniet.

Tot volgende keer.

Deon

Tulbagh Mountain Cabin
Ursula W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie oulike huis met alles wat mens benodig. Die huis is met net die beste toegerus, veral die kombuis. Die bokke wat voor die huis wei, was asemrowend. Iets waaraan stadsmense hulle kan verkyk vir ure. Die plek was geadverteer as 'n plaaswegbreek. Ek het verkeerde indruk gehad, gedink dit gaan net ons in die oopte wees en dat ons lekker met die honde kan gaan stap. Die huis is in 'n reservaat, met ander mense ook, so ek het die vryheid van met die honde los loop gemis. Daar is ook 'n ontspanningslokaal, en daar was elke aan 'n geraas en die hele Sondag ook. Nietemin was dit baie lekker, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Rustig en uit die stad se gewoel.

Presies waarna ons gesoek het op pad van besige Gauteng na ons Yzerfontein-vakansiebestemming. Deon was telefonies beskikbaar met goeie advies en aanwysings wanneer nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa O

Puik!

Pragtige plekkie, het my elke aand verlustig aan die stroompie se kabbelende klanke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Gesin met klein kinders

Ontspannend en stresvry.

Wat ‘n rustige en ontspanne atmosfeer. Net om op die dek te sit, en die natuur en berge te besigtig en die stroompie te hoor en dan laatmiddag verras te word met springbokke wat wei word definitief aanbeveel om weg te kom van die daaglikse stres. Selfs ons honde kinders het die uitstappies in die veld geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Hi Mariana,

Baie dankie vir die wonderlikke terugvoer en is ek regtig bly julle het die verblyf geniet.

Groete,

Deon

Tulbagh Mountain Cabin
Jean-marie F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mountain Cabin het al ons verwagtinge oortref!

Ons het so 'n aangename verblyf gehad, die kajuit is pragtig met alles wat mens benodig, maar die grootste verrassing was al die onverwagte wildlewe rondom die kajuit! Perfekte wegbreek om net bietjie te rus en die natuur te geniet! Ons sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Hi Jean-Marie

Wat n wonderilikke terugvoer. Ek is so bly julle het die Cabin geniet en sien uit om julle weer te onthaal.

Groete

Deon

Tulbagh Mountain Cabin
Amanda H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Gesin met klein kinders

Mountain Cabin met all of our expectations and we will definitely recommend it to our friends.

We thoroughly enjoyed our stay at your most comfortable Mountain Cabin. The lovely view with zebra and springbok grazing in front if us and retiring at night with the sound of the gushing stream in our ears was absolutely delightful. Deon, thank you for sharing this special place with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Saam met vriende

So geniet om in die rustige, beeldskone houthuisie in die natuur saam met vriende te bly!

Heerlike naweek saam met vriende in die beeldskone natuur net buite Tulbagh. Die hut is baie netjies en goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Lekker om te gaan stap in die area. Internet beskikbaar op die televisie. Goed ingerig vir winter of somer wegbreek. Sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam, rustig en 'n plekkie om siel skoon te maak.

Lekker gekuier. Gerieflik met min of meer alles wat jy nodig het. Pragtige uitsigte, lekker rustig en privaat. Stort is buite, nie regtig geskik vir die winter. Braaiplek is nie ideaal nie en 'n verwarmer sou welkom gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tulbagh Mountain Cabin se terugvoer

Hi Wouter

Dankie vir jou baie positiewe terugvoer en is ons bly julle het julle verblyf geniet. Gelukkig is daar 'n badkamer met 'n bad vir daardie koue winter aande. Die braai area moes ook van die cabin af wees, aangesien enige vonke wat die wind kan vat, die grasdak aan die brand kan steek. Dit is maar net voorsorg.

Ons sal inkyk oor 'n verwarmer.

Vriedelike groete

Deon

Tulbagh Mountain Cabin
Carla O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla O
Saam met vriende

Oulike, privaat en cosy cabin in 'n prentjie mooi landskap!

Ons het 'n lieflike naweek gehad! Die natuurskoon is besonders mooi. Deon is baie behulpsaam, jy kan hom enige iets vra en hy help graag. Ons sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike, rustige atmosfeer.

Indien jy opsoek is na 'n houthuisie in die bos, is dit die plek om te wees. Die rustige atmosfeer is net wat mens nodig het om 'n naweek weg te geniet. Die huisie is baie netjies en het als wat jy nodig het. Deon was ook baie vriendelik en is altyd beskikbaar om te kontak. Dit is beslis 'n plek om voor te stel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Boontjiesrivier, Witzenberg Wildpark, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa163b7a155b51887560b0550494dd21afff60cffa45a3d22971fc8861e1b5b64ca154045a81e9db2109e340f148337c36bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 Off Boontjies Rivier Witzenberg Game Park 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382214554209 19.209990682209