LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tulela Cottage | LekkeSlaap
+12

Tulela Cottage

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Tulela Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erasmus Van Zyl C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus Van Zyl C
Gesin met klein kinders

Amazing stay, friendly host and great location. Thank you.

Great, will recommend Tulela Cottage any time.

Jolanie W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanie W
Gesin met tieners

Rustige omgewing, skoon netjiese huisie. Oulike naweek wegbreekplek.

Alles wat mens nodig het. Sal beslis weer daar bly tydens Innibos.

Corrie P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim, vriendelik met mooi uitsig.

Goed toegeruste kombuis. Alles netjies en goed versorg. Lekker stil en veilig.

Estell L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estell L
Gesin met tieners

Baie netjies en goed toegerus.

Waarde vir geld, netjies, skoon en goed geleë naby Witrivier.

Christine H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Baie rustige, skoon en netjiese plekkie. Die natuur is beeldskoon. Baie dankie! Sal beslis die plek aanbeveel.

Tulela Cottage's terugvoer

Thanks Christine. Glad you guys enjoyed yourselves.

Tulela Cottage
Elsie M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Pragtig toegerus, 'n mens voel sommer tuis.

Dit is 'n heerlike huisie, Jen se fotos is pragtig teen die mure en gee karakter aan hierdie plek. Die veiligheid is baie goed, jy kan rustig slaap.

Tulela Cottage's terugvoer

Thank you so much Elsie, I am glad you were comfortable.
No problem about the key, it was easily replaced.

Tulela Cottage
Johann F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Gesin met tieners

Wow! Wat 'n plesier!

Tulela Cottage bied soveel meer as wat foto's vertel, die gasvryheid van die eienaars van die koffie en melk en suiker wat gereedstaan met aankoms tot die hulp met volkanaal DStv en gratis WiFi het ons beslis verras. Die "view" uit die bed as jy wakker word en die rustigheid is fantasties. Ons kan Tulela beslis aanbeveel.

Tulela Cottage's terugvoer

Many thanks for your kind review.
Glad you enjoyed it.

Tulela Cottage
Mpotseng M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpotseng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was home away from home.

We enjoyed our stay at Tulela Cottage, it made our trip extra wonderful because the beautiful view and the hospitality we received. Thank you Mr Richard and his family.

Tulela Cottage's terugvoer

You are too kind. Look forward to seeing you again soon.

Tulela Cottage
Celeste D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D
Gesin met tieners

“Home away from Home”

We really enjoyed our stay. It exceeded our expectations. Perfectly situated, and allows accessibility to various tourist attractions and activities. The atmosphere and tranquility allows one to fully relax and recharge.

Tulela Cottage's terugvoer

Thank you for your great review, I'm glad you enjoyed it.

Tulela Cottage
Ida M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida M
Saam met vriende

The perfect place.

Great place to have a chilled weekend, very accommodating and safe!

Tulela Cottage's terugvoer

Thank you so much. So pleased you had such a good time.

Tulela Cottage
Annemarie M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en skoon met uitstekende diens.

Pragtige en skoon chalet met meer as genoeg plek vir 4 volwassenes. Ons het uitstekende diens ontvang en is baie hartlik verwelkom met ons aankoms. Ek sal Tulela Cottage vir enige iemand aanbeveel.

Tulela Cottage's terugvoer

Thank you for your kind review. So glad you enjoyed it.

Tulela Cottage
Agnes S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes S
Saam met vriende

Marvellous.

It was a very quiet and pleasant place. Will come back soon.

Irma D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D

Heerlike, maar kort verblyf by Tulela Cottage.

Die kothuis was heerlik huislik, gerieflik en goed ingerig met nuwe toebehore. Dit was baie stil and rustig, selfs al is dit naby Witrivier. Sal aan enigiemand aanbeveel and volgende keer langer bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a wonderful, but short stay at Tulela Cottage.

The cottage was a home from home, comfortable and well furnished with new appliances. It was very quiet and peaceful, even though it was close to Whiteriver. We will recommend it to anyone and would like to stay there for a longer time next time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tulela Cottage's terugvoer

Many Thanks Irma. Glad you enjoyed it.

Tulela Cottage
Hanlie N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N
Gesin met tieners

Wil weer gaan.

Ons was baie laat weens omstandighede, maar is nogtans baie vriendelik ontvang! Dit was uiters netjies en skoon en ons het baie bederf gevoel. Dit was 100% mooier as die foto's op die internet! Ons sal weer gaan besoek en verseker aanbeveel vir ander. Dankie vir jul moeite!

Tulela Cottage's terugvoer

Many Thank for your kind review.

Regards,
Richard

Tulela Cottage
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bedford Estate 17, Yaverland-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhYmNlODdkLTNkOWItNDIzMC05MjAyLWY5YWM0NGMwYzY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 17 Bedford Estate Yaverland Road 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.339100245314 31.041003763676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!