Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulela Safari Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R50 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Tulela Safari Lodge is 'n eksklusiewe safari-lodge in 'n privaat area in die Krugerwildtuin, wat alle maaltye by die verblyftarief insluit, maar selfsorgverblyf is ook beskikbaar. Dié lodge spog met luukse verblyf en is onder groot ou bome op 'n haarnaalddraai van die N’tsiririvier geleë.

Tulela Safari Lodge is geskik vir 10 gaste en beskik oor 5 suites. Elke suite het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wat na 'n beskutte buitestort lei. Die lodge spog met lugversorging, WiFi, 'n groen agterplaas met 'n boma en braai-area, en 'n dek met 'n swembad en uitsig oor die rivier en watergat waar wild gereeld gesien word.

Mondzo Selfsorg-lodge bied eksklusiewe gebruik van 4 pragtige en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamers het elk of 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en toilet. Addisionele geriewe sluit lugversorging, 'n sitarea, eetarea, TV met eksklusiewe DStv-kanale, WiFi en 'n groot dek met 'n vuurput en swembad in. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus.

Daar is ook 'n sterrekyk-dek met dagbeddens en muskietnette, waar gaste kan sterrekyk teen ekstra koste. Gaste het onbeperkte toegang tot die wildkykvoertuig met 'n ervare gids, wat begeleide staptogte en pieknieks in die 7500 hektaar-reservaat insluit. 'n Privaat sjef en skoonmaker sal tydens gaste se verblyf in gaste se behoeftes voorsien.

Tulela Lodge sal as basis optree terwyl gaste die natuurlike landskap verken, die reservaat se oorvloed wild besigtig en 'n nuwe gevoel van waardering vir die bos kry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Klaserie Privaat Natuurreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R50 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R50 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eb38f6ac4d8c2b858a95ab84a7277ce583f64f6d2239a7312883bdb82a3fa0c8c22b671751c02751038fc7746c9c59f444b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R50 000 per nag (plek vir 10) Klaserie Private Nature Reserve Greater Kruger Park 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.188381 31.263259