Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tumble-in

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Sallie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Tumble-in
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lamese C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamese C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A serene breakaway.

The stay was so serene and perfect. The host was amazing to contact me prior to the stay and make sure that the location was sent. She even asked me to notify her when arriving in Velddrift. The beautiful location and safety was welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thank you for this lovely review, Lamese. I really appreciate it. It was a pleasure to host you both and I am happy that you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you back at Tumble-In sometime in the future. With kind regards, Sallie.

Tumble-in
Lizette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en stil atmosfeer.

Ek en my eggenoot het ons geniet. Skoon strande en skoon lug. Sal weer besoek aflê. Alles is netjies en skoon binne-in die huis. Sallie en haar man is vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Baie dankie Lizette.
Ek is baie bly dat julle albei jul tydjie by Tumble-In geniet het.

Ek sien daarna uit om vir julle weer eendag daar te verwelkom.

Vriendelike groete,

Sallie.

Tumble-in
Laurette H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette H
Saam met vriende

Die perfekte Weskus-plekkie!

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar en sy het ons dadelik tuis laat voel. Die plekkie is skoon en netjies met als wat jy benodig vir 'n wegbreek. Die stoep met die braai is lekker gesellig en die dreun van die branders is vrede vir die siel. Stap net oor die pad en jy is op die strand. Ek en my vriendin het glad nie onveilig gevoel nie en het ons gate uit geniet op pragtige Dwarskersbos. Ek gaan beslis weer terug Tumble-in toe (sommer binnekort!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Laurette. Ek is baie gelukkig dat jy so lekker gekuier het. Dit was 'n plesier om vir julle te huisves. Ek sien daarna uit om vir julle eendag te verwelkom. Vriendelike groete, Sallie

Tumble-in
Desmond W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay, everything that is needed is there as in the pictures. Very clean, great comfortable beds, aircon in bedroom, electric blankets for cool nights if needed. Did not notice the load shedding as the house is well set up for power outage. Sallie was always available if needed. Gem of a place.

Had great long walks along the beach which is very close to the house. We lucky we saw whales and dolphins as we walked along the beach. Fantastic sunset, sit on a bench on the beachfront with a sundowner and watch the sun go down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thank you very much for your lovely review, Desmond. I really appreciate it. I am very happy that both of you enjoyed your stay. It's great to know that the inverter system adds to the comfort of Tumble-In's guests. It really does make a difference. I look forward to welcoming you both back sometime in the future. Kind regards, Sallie

Tumble-in
Jan-daniel C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-daniel C
Gesin met klein kinders

Verbasend lekker! Tumble-in magic is wat mens kort.

Die plek was mooi skoon en goed toegeris. Loadshedding is geen probleem nie, want daar is altyd ligte en 'n gasstoof. Die TV werk ook gedurende loadshedding. Die stoep met braai was vir ons gesin heerlik, want toe dit koel raak toe maak ons die stoep toe en kuier heerlik op die stoep verder! Sallie is baie vriendelik en 'n baie goeie gasvrou! Beste waarde vir geld! Beslis 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Jan-daniel, baie, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om vir julle gesin te ontmoet en te huisves. Ek sien daarna uit om vir julle weer eendag by Tumble-In te verwelkom. Ek is baie bly dat Tumble-In se "magic" for julle almal laat ontspan het. Vriendelike groete, Sallie.

Tumble-in
Elsabe D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Ons het so welkom gevoel en Tumble Inn was super netjies en het alles gehad wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Baie baie dankie, Elsabe. Dit was 'n voorreg om vír julle 3 by Tumble-In te huisves. Ek is baie bly dat julle so lekker gekuier het. Ek sien daarna uit om vir julle weer een dag daar te verwelkom.

Vriendelike groete, Sallie

Tumble-in
Mona-louise B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona-louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an amazing few days.

We so sorry we didn't book an extra day. Sallie was an amazing host and everything was in place. We appreciate the great service. Thanks, Sallie and hope to see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thank you for this lovely review, Mona. It was a pleasure to host you both at Tumble-In and I look forward to welcoming you back one day.

Tumble-in
Hendrieka K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en ver gestap op die mooi strand.

Die huisie is ruim, skoon en pragtig. Om die see te geniet het ons oor die pad gestap, met die geboude paadjie tot by 'n gerieflike bankie. Die paadjie is gebou langs die muur van 'n bestaande huis aan die een kant en 'n oop erf aan die ander kant, maar daardie erf sal waarskynlik binnekort ook toegebou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weskus-saligheid.

Blaaskans weg van die stad se rumoer. Ideaal geleë met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooie woorde en al die 5 sterre Trudie. Dit was'n groot plesier om vir julle by Tumble-In te verwelkom.

Tumble-in
Jo-anne W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis het alles wat jy nodig het plus 'n mooi see-uitsig.

Rustige, stil buurt, huis is netjies met alles wat jy nodig het. Muurproppe op al die regte plekke en 'n lekker warm stort. Gasvrou was so vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thank you for the 5 star rating, Jo-Anne, Tumble-In is blushing. I am very happy that you both enjoyed your stay and I look forward to welcoming you both here again some day.

Kind regards
Sallie

Tumble-in
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent facility.

Thank you for excellent service and a delightful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Johan. Dit was 'n plesier om vir julle albei te ontmoet. Ek is bly dat julle jul verblyf geniet het en ek sien daarna uit om vir julle weer een dag by Tumble-In te verwelkom.

Tumble-in
Philip K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede met genoeg luukse.

Dwarskersbosstrand is vir bykans 35 jaar al my gunsteling wegbreekplek. Ongekunsteld en nog onaangetas. En Tumble Inn maak dit maklik om dit in te neem, te herlaai en weer te kom. Dankie Sallie, jou gasvryheid is great. Lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Many thanks for your review, Hesterlene. It was a pleasure to host you both and I am happy that you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you both at Tumble-in again sometime in the future.
Kind regards
Sallie

Tumble-in
Esme G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal definitief weer by Tumble-in gaan bly. Die akkommodasie is baie netjies en Sally baie vriendelik.

Die ligging is fantasties, en baie veilig. Tumble-In word beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Esmé. Dit was 'n plesier om vir julle by Tumble-In te akkommodeer. Ek's baie bly dat julle jul tydjie hier geniet het en ek sien baie daarna uit om vir julle weer eendag hier te verwelkom.

Tumble-in
Eksteen R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eksteen R
Gesin met klein kinders

Lekkerste vakansie.

Sallie was baie vriendelik en haar plek was netjies en skoon met alles wat benodig was. Ons bly graag weer in Tumble-in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thanks for the lovely review, Eksteen, I am happy that you and the children enjoyed your holiday and I hope to see you all again sometime in the future. Please thank Karlie for the sweet message which she left in Tumble-In's guest book. Kind regards,
Sallie

Tumble-in
Marc V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc V
Saam met vriende

Baie lekker Weskus-kuier.

Tumble-In is baie goeie waarde vir geld. Sallie het ons vriendelik ontvang met ons aankoms. Klein ding - die stort is bietjie klein en lek effe, maar darem nie 'n ernstige saak nie. Tumble-In is baie baby aan die strand. Die see kan geruik, gesien en gehoor word. Die aircon in die een kamer is 'n gerieflike ekstra vir die warm dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Dankie Marc, ek is bly dat julle jul kuiertjie geniet het. Die stort se probleem sal uitgesorteer word. Ek hoop om vir julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Vriendelike groete, Sallie.

Tumble-in
Elize P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil rustige en netjiese omgewing.

Plek baie skoon en netjies, gasvrou het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam en inligting deurgegee oor beurtkrag. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Dear Elize and Kobus,

Many thanks for your review. It was a pleasure hosting you both at Tumble-In and I am very happy that you enjoyed your stay. I hope to welcome you here again sometime in the future.

Kind regards, Sallie

Tumble-in
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflike netheid en prag. Fantastiese gasvrou.

Woorde kan nie die prag en praal beskryf van Tumble Inn nie. Die verblyf is onberispelik netjies met fantastiese see-uitsig. Sallie se gasvryheid en behulpsaamheid is van 'n ander planeet. Ons verblyf by Tumble Inn was ver bo verwagting en 'n ongelooflike ervaring. Absoluut 10 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Baie dankie Johan en Carin vir hierdie pragtige woorde. Ek is baie gelukkig dat julle jul verblyf in Tumble-In so geniet het. Julle is baie welkom om enige tyd weer terug te kom.

Vriendelike groete,
Sallie

Tumble-in
Carel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon plek met al die nodige geriewe.

Tumble In is 'n baie netjiese en skoon huis wat baie goed en privaat geleë is. Sallie was ook heeltyd met ons in aanraking gewees. Ons sal definitief weer die plek gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Baie dankie Carel, dit was lekker om vir julle twee by Tumble-In te verwelkom. Ek is bly dat julle jul tyd hier geniet het, en lekker op die strand gedraf het. Ek sien daarna uit om vir julle (en miskien die BM's) albei weer eendag hier te verwelkom.

Vriendelike groete
Sallie

Tumble-in
Hester K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike verblyf en die eienaar is 'n juweel.

Hierdie plekkie is in 'n ander klas en uiters billik geprys. Uitstekend toegerus, baie netjies, naby die strand en Dwarskersbos is pure Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Dankie Hester.
Ek is baie bly dat julle jul tydjie by Tumble-In geniet het. Julle is baie welkom om ten enige tyd weer te kom kuier.

Vriendelike groete
Sallie

Tumble-in
Annelize V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Saam met vriende

Perfect place to take a break from the hustle and bustle of life!

Sallie was very hospitable and made us feel very welcome. The house is neat and tidy and kitted out with whatever you would need for a stay. Really enjoyed chilling on the stoep and with the beach just a few meters away, it is the perfect place for a getaway. A little piece of heaven on earth. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thank you Annelize,
It was an honour to host you both and I am very happy that you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you both here again sometime in the near future.
With friendly West Coast regards,
Sallie

Tumble-in
Martie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S
Enkelreisiger

Waarde vir geld!

Die naam "Tumble-in" som dit mooi op, want dit is vir seker 'n plek waarheen ek sal terugkom! Baie netjies en skoon. Huis is toegerus met alles wat jy benodig. Parkering is veilig en die bonus dit is loopafstand see/strand toe. Het lekker in die oggende langs die see gaan draf! Sien julle binnekort in 2020 weer - dankies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Baie dankie Tiaan.

Ek is baie gelukking dat jy lekker gebly het, en sien daarna uit om vir jou weer in the toekoms hier te verwelkom.

Virendelike Weskus-groete
Sallie

Tumble-in
Abigail O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail O
Gesin met klein kinders

A peaceful break away from the hustle of the city life, fresh air, sea breeze, host to make you feel at home, all warm and fuzzy, it was total paradise.

Sallie and Nigel are the perfect host. Always made sure we are comfortable and warm in the chilli August weather. The house is all neat, clean and tidy with just enough decor to brighten up the place, so you don't have to worry about your child breaking anything. From the moment I made the reservation till after we left, they kept in touch to ensure we had a fantastic stay with them. It felt like we were visiting family, but still kept their distance for us to enjoy our family holiday. We will definitely be back again and a must for any family. Thank you Sallie and Nigel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thank you for this very kind and flattering words, Abigail. It was an absolute pleasure hosting you, your parents and little G. I'm happy that you all had a good time and I hope to welcome you all here in the future.

Kind regards
Sallie

Tumble-in
Carl L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n pragtige plek! Netjies, skoon en als wat jy nodig het. Selfs hout vir kaggel en braai! Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thank you Laura, It was lovely having you both as guests and I look forward to welcoming you both here again soon.

Kind regards,
Sallie

Tumble-in
Joey K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey K
Enkelreisiger

Pragtige, goed ingerigte en ontspannende plekkie.

Wat ‘n heerlike en ontspannende wegbreek! Pragtige, goed ingerigte huisie met ‘n ruim stoep wat uitkyk oor die see en mooi versorgde waterwyse tuintjie. Die kombuis en leefarea is gesellig en met als wat nodig was, ingerig. Daar is selfs ‘n paar strandspeelgoed en bekende bordspeletjies. Sallie het my hartlik ontvang en was deurentyd bedagsaam en behulpsaam. Ek sal graag weer daar inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Your review made my day, Joey. Thank you! I'm very happy that you enjoyed your stay at Tumble-in.

Kind regards
Sallie

Tumble-in
Sharon O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon O
Enkelreisiger

A lovely peaceful place to unwind and relax.

Tumble Inn is a lovely peaceful place to unwind and take long strolls on the pristine beach. My hostess Sallie was friendly and accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige, rustige plek om te ontspan.

Tumble Inn is 'n pragtige rustige plek om te ontspan en lang stappies op die ongerepte strand te neem. Die gasvrou Sallie was vriendelik en akkommoderend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thanks for your kind words, Sharon. We look forward to seeing you again.

Kind regards,
Sallie

Tumble-in
Desima C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desima C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en netjiese verblyf, naby die strand.

Baie netjiese verblyf 'met n lekker stoep om op rustig te word. En stapafstand vanaf die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tumble-in se terugvoer

Thank you Desima. It was a pleasure to have you at Tumble-In. We are very happy that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Sallie

Tumble-in
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 23, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAL1FV9BKMWBnGM2D7t1f7d9x2hd0ZPcBUh657UYIW4N6fXSM2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 23 Rocherpan Street Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.681419650405 18.245645993532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem