LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Turaco Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+70

Turaco Bed & Breakfast

B&B
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Des 2021 tot 9 Des 2021.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 32, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Turaco Bed & Breakfast is in St. Lucia, KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 5 slaapkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en 'n groot stoep.

Heerlike ontbyt word op die dek bedien, wat 'n uitsig oor die swembad en braai-area bied. Gaste kan na die voëlsang in die bome luister en die ape wat rondlê aanskou.

St. Lucia is deel van 'n wêrelderfenis gebied, met verskeie restaurante en kuriowinkels. Gaste kan die strate wandel en ape, mongoose, rooiduikers, bosbokke en seekoeie sien.

St. Lucia se nabygeleë wit strand is ideaal vir 'n dag by die see. Ryk voëllewe vir kranige voëlkykers en verskeie wild op voetslaanpaaie in die area kan aanskou word. Visvang, bergfietsry, snorkel, wildritte, bootritte en veel meer ander doendinge is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Turaco Bed & Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kingfisher-straat 32, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Turaco Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 32, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7377d7574ad29c8a8459ebd0e0797eb633cf06ceaa2bc2b39313a5a421c6a7aaefb768d4a1538389c8639ce48159dd5ca86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350, nou Vanaf R1 148  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 32 Kingfisher Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.375724878599 32.417652309489
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!