Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turnberry Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 36 resensies vir Turnberry Boutique Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Toni B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toni B
Saam met vriende

Die personeel, hul bereidwilligheid om tot help te wees, hul werksetiek, hul men.

Alhoewel Turnberry in die middel van die dorp is, was ons nie gesteur deur te veel geraas nie. Die plek is oud, verlore glorie, maar die diens was puik. Alles was beter as wat die eerste oogopslag ons laat dink het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Perseel veilig, kamers ruim en mooi en ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G
Gesin met tieners

Asemrowend.

Die verblyf was fantasties. Ontbyt is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique J
Saam met eggenoot / lewensmaat

If there is nowhere else to stay and you have to stay in this area, it will suffice.

It was acceptable; however, a bit overpriced for the size of the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ontvang, maar ontvangsdame swak geklee.

Hotel lyk baie mooi van buite. Die trappe na bo se mat was vuil. Die kamer is baie, baie klein en die kas waarin die yskas is moet vervang word asook die kas in die badkamer. Die kleedjie op die tafel vir die glase en koppies was vuil. Die dame wat ons na die kamer geneem het, het gesê dat die TV se afstandbeheer ongelukkig nie werk nie. Die bed was perfek en baie netjies oorgetrek. Die hoogtepunt was die ontbyt; keurig en smaakvol; perfek. My vrou het die tekortkominge aan die bestuur uitgewys; hoop dit sal aandag geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronaldie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronaldie P
Gesin met tieners

Wonderlik.

Turnberry Boutique Hotel in Oudtshoorn is pragtig en bied uitstekende diens. Die ontbyt is smaaklik en vars met genoeg verskeidenheid. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turnberry Boutique Hotel se terugvoer

Liewe Ronaldie, Baie dankie vir die wonderlike verwysing en dat u die tyd en moeite gedoen het om vir ons n resensie te los. Dit was 'n voorreg om u hier te kon ontvang en ons sien uit na die volgende keer. U is darem mos nou deel van ons Turnberry familie. Turnberry Groete van ons almal.

Turnberry Boutique Hotel
Ted A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ted A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing and boutique is misleading.

Had the poor television programmes, no evening meals available at the hotel. No real arrangements for loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roel Ramaker H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roel Ramaker H
Saam met vriende

De foto ziet er moier uit dan de werkelijkheid.

Het hote doet zich voor als een Boutique hotel, maar is dat niet. Het is ietwat verouderd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M
Gesin met klein kinders

Awesome.

Information given upon arrival was clear and the staff was super awesome. Siska the owner is a darling, very friendly and warm to all her guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turnberry Boutique Hotel se terugvoer

Dear Julia, We trust that you are doing well.
Thank you for taking the time to give this excellent review.
I will inform the staff of your feedback. I am not the owner but thank you for mentioning my name. Having super guests like you and your family makes it easy to do our job. You are part of our Turnberry family, and we cannot wait to welcome you back soon. Have a wonderful evening Julia.
Turnberry Greetings, Siska & Staff

Turnberry Boutique Hotel
Doug M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Doug M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing for a boutique hotel.

No TV due to a problem with their DSTV account. Bad reception on arrival. Barman was helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorgeslaap op pad Gansbaai toe. Perfekte oorslaap plek.

Ligging en veiligheid is goed. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turnberry Boutique Hotel se terugvoer

Beste Frik.
Baie dankie vir u wonderlike en positiewe resensie van Turnberry Boutique hotel en haar personeel.
Ek sal persoonlik u opinie met die personeel deel en ons sien uit daarna om u terug te verwelkom.
Groete,
Siska de Kock

Turnberry Boutique Hotel
Adriaan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie soos dit voorgestel word nie.

Die 4-ster-status kort 'n aanpassing, was al in beter 3-ster-hotelle. Die tuine en plek self is afgeleef. Die beddens is kliphard. Die ontbyt was glad nie lekker nie, die vrugte en jogurt was oud. Ek weet nie hoe iemand bacon opmors nie. Ons het dag 2 geskip vir 'n Wimpy-ontbyt. Personeel is nie aan diens om eers uit te boek nie, moes die sleutels vir iemand in die kombuis gaan gee. Die generator werk nie. Dit wat jy in die foto's sien en op TV is hoe die plek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abelia L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abelia L
Gesin met tieners

Veilig, skoon en welkom gevoel.

Dit was 'n wegbreek vir my kinders se 15de kroonverjaarsdag. Ons was gul ontvang, met super skoon, warm kamers. Ons het veilig gevoel. Die ontbyt was heerlik en die werknemers het vir die kleinspan gesing vir hul verjaarsdag. Ons het heerlik daar gekuier. My kinders sê ons gaan beslis weer daar bly met ons volgende besoek, want hulle het WiFi gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was the perfect venue for visiting the KKNK, walking distance to events.

We needed a place to stay close to the events we wanted to attend at the KKNK without having to drive look for parking. We will be back next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turnberry Boutique Hotel se terugvoer

Thank you so much for becoming a part of our Turnberry family. It was absolute pleasure to host you. We look forward to welcoming you back to our beautiful facility and spoil you again.
Turnberry Boutique Hotel Greetings.

Turnberry Boutique Hotel
Christo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en sentraal.

Het die verblyf geniet, is lekker sentraal geleë en rustig. Kon ongelukkig nie ontbyt geniet as gevolg van mediese redes, maar sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turnberry Boutique Hotel se terugvoer

Baie baie dankie dat julle by ons kom bly het. Dit was wonderlik om julle hier te kon verwelkom as deel van die Turnberry Familie. Sien so uit daarna om u weer te sien en te bederf met ons heerlike ontbyt.

Groete en Liefde
Turnberry Boutique Hotel Familie

Turnberry Boutique Hotel
Wilanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike plekkie om te rus voor ons volgende reis.

Ons is verwelkom met ope arms. Ons was heelwat te vroeg maar binne 'n halfuur was ons kamer gereed vir ons. Diens is uitstekend en almal is ongelooflik vriendelik. Die ontbyt was uit die boeke uit. Ongelukkig was die restaurant nog nie oop nie maar gelukkig het Oudshoorn heelwat unieke restaurante waar dit loop afstand is van die hotel. Ons sal graag weer daar wil kom oorbly. Daar is nog so baie om te sien en te beleef in Oudshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turnberry Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie dat u by ons kom bly het. Ons is verskriklik bly dat u die tyd geniet het by ons. U is deel van ons Turnberry familie en sien so uit om u weer by ons te kan verwelkom.

Groete en liefde
Turnberry Boutique Hotel Familie

Turnberry Boutique Hotel
Andre J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonderse hotel in 'n mooi omgewing!

Ons gasvrou, Cara, was ongelooflik gasvry en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turnberry Boutique Hotel se terugvoer

Dankie dat jy deel van die Turnberry-familie is. was 'n plesier om u te huisves. Hoop om jou binnekort te sien.

Turnberry Boutique Hotel
Mario D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mario D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Met aankoms is ons na ons kamer geneem. Ons het uit gepak en om en by 20:00 die aand to my vrou wou gaan stort het ons uitgevind dat daar nie warm water was nie. Ek het dit by ontvangs gaan rapporteer en hulle het vir my gesê hulle was bewus van die warmwaterproblem in die kamer maar volgens hulle was dit reggestel. Ons was daarna, na 'n ander kamer buite hotel geneem wat sub standard was vir 'n 4 ster hotel. Handdoeke was vuil, enkelbeddens teen mekaar gestoot om dubbelbed te maak. Was baie teleurgesteld maar kon niks doen nie want net kroegman was aan diens. Geen van hotel bestuur was beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie J
Enkelreisiger

Netjies skoon en vriendelike personnel.

Goed geleë en mooi bar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica H

Enjoyable, very friendly staff, clean room.

On arrival, we were met by the friendly receptionist with welcome drinks and refreshing cloths and explained all house rules. Our room was neat & clean. The room is small in size, however this was adequate for our occasion!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Plesierig, vriendelike personeel, skoon kamer.

Met aankoms wat ons deur 'n vriendelike sekretaresse gegroet met welkomingsdrankies en verfrissende lappies en al die huisreëls was aan ons verduidelik. Ons kamer was skoon en netjies. Die kamer is klein, maar was geskik vir ons doeleindes.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turnberry Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for your lovely and kind review! We hope to welcome you back in the near future.

Turnberry Boutique Hotel
Estelle D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle D
Gesin met klein kinders

Nie die waarde vir geld nie.

Ek dink julle moet die graderings oor laat doen wat die sterre aanbetref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld nie.

Vir 'n vierster hotel, was ons kamer glad nie op standaard nie. Die televisie het nie die kanale gehad soos geadverteer in die kamer nie. Daar was net 2 kragproppe, waarmee die ketel, televisie, lugreëling en lig moes werk. Elke keer wanneer ons die ketel wou gebruik, moes ons eers iets anders uitplug. Die stortdeur lek. Elke keer wanneer ons klaar gestort het, moes ons eers die hele badkamervloer opdroog wat sopnat geword het. Die kraan by die wasbak in die badkamer spuit in alle rigtings, en alles op die wasbak se kassie was dus ook elke keer sopnat sodra ons hierdie kraan gebruik. Die eerste oggend tydens ontbyt, was daar geen kelner om ons bestelling te neem vir eiers/spek ens nie. Ons kon dus net graankos/brood eet. Wanneer 'n mens so duur vir 'n kamer betaal, verwag jy regtig baie meer as dit. Ons het hierdie klagtes ook aan ontvangs oorgedra. Dit was nie 'n aangename ervaring nie, en ons sal nie weer van hierdie hotel gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Heerlik oorgeslaap. Jammer vir erge geraas 04:30 die volgende oggend? Dankie vir rustigheid en 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras. Meer as wat ons verwag het. Uitstekende ligging.

Gerieflike verblyf met 'n lekker ontbyt. Uitstekende ligging met veilige parkering. Aangename ervaring; sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turnberry Boutique Hotel se terugvoer

Hi Jean Du Plessis,
Dankie vir die terugvoer,ons sien uit daarna om u binnekort weer te sien.

Turnberry Boutique Hotel
Andre A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en aangenaam.

Die ontvangs en diens was uiters vriendelik en bekwaam. Die hotel is gerieflik geleë en die opset is baie goed. Die ontbyt was ook uitstekend. Ons sal weer soontoe gaan wanneer ons Oudtshoorn besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Te veel om te doen in die dorp vir een dag, sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V
Gesin met tieners

Verfrissend.

Dit was wonderlik om na die lang pad 'n lekker kamer te hê om te ontspan en weer te herlaai. Uitstekende, vriendelike diens, ons het dadelik tuis gevoel. Van die bestuur tot by die kelners ─ tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kogilam M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kogilam M
Gesin met klein kinders

Our stay at the Turnberry was warm and friendly.

On arriving we were received by a very friendly person at reception. Being the middle of winter we were pleasantly surprised to walk into a lovely heated family room. It was spacious and comfortable. It had both modern conveniences with old school charm. The staff were kind and warm. Always a smile on their face and ready to assist. We enjoyed our short visit and highly recommend the hotel. PS: The family room has a sleeper couch which is only suitable if your 2 kids are (around about) 8 years old or younger. If you have one child, then the couch should be fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en personeel baie vriendelik.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Die kamer was kleiner as wat ons verwag het, maar dit was groot genoeg vir die een aand wat ons daar gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareth T - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareth T
Saam met vriende

Gerieflike, netjiese en skoon kamer met vriendelike, behulpsame personeel.

Ons was baie beïndruk en sal weer van Turnberry Hotel gebruik maak. Ons het Saterdagoggend 04:00 ons ontbytpakkies ontvang met 'n glimlag deur die persoon aan diens - dit sê baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, stylvol en sentraal.

Ek kan voorwaar Turnberry Boutique Hotel aanbeveel. Vanaf die oomblik wat ons gearriveer het, was die diens hoflik, en alle personeel baie vriendelik. Die kamer was puik en skoon met heerlike linne! Ons sal Turnberry Boutique Hotel vir enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen J - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

We selected this hotel due to its location, and our garden room was beautiful (although there was no safe - perhaps upgrade this). Although free Wi-Fi was offered, it did not work. Staff should be trained to be quiet whilst conducting their chores in the morning. This is a lovely hotel, but we did not feel that it is deserving of a 4-star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 180
R1 180 R1 062
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 180
R1 180 R1 062
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 180
R1 180 R1 062
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. John-straat 130, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwNjE4ZWJiLWVlMDYtNGVlNi1hYmE0LTE4NmQwMDNjMzVmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R1 062 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 130 St John Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.590239586063 22.202306985855