LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Turrakom | LekkeSlaap
+26

Turrakom

9 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Jan 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ixia-laan 1, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 R3 570 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Turrakom is ’n gerieflike vierslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg, op die rand van die water, met van die beste uitsig in Kommetjie. Die huis bied alles wat jy sal nodig hê vir ’n lang vakansie saam met jou gesin. Word wakker met die geluid van branders wat op die strand breek, asem die vars seelug in en kyk hoe die branderplankryers in die see baljaar.

Turrakom is volledig gemeubileer en vloei heerlik van binne na die windbeskutte patio buite. Die huis word omring deur natuur en dit voel heerlik afgesonder, maar is terselfdertyd net ’n kort entjie se ry van die plaaslike winkels en geriewe af.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en het 4 slaapkamers, ’n kombuis en ’n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk ’n dubbelbed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en ’n stapelbed en die vierde kamer het ’n stapelbed. ’n Bababedjie is beskikbaar op versoek.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het ’n etenstafel met stiplek vir 6 en die knus sitarea beskik oor ’n kaggel en platskerm-TV. Die sitarea het ook skuifdeure wat na ’n stoep met buitemeubels en ’n asemrowende see-uitsig lei.

Ingeboude braaigeriewe en parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Turrakom sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Turrakom
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Ixia-laan 1, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Turrakom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 200
Vanaf R3 570
per nag (vir 10 persone)
was R4 200
Vanaf R3 570
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ixia-laan 1, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFi7rXugf7xtJc2yvRbKbBTMbb95bEmKL9HznLuMUyQ3yYOQCDq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 200, nou Vanaf R3 570  per nag (vir 10 persone) 9 5 1 5 1 Ixia Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.136994006399 18.32648323502
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!