Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscana Villa Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Border- en Thring-straat, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tuscana Villa Guesthouse is 'n dubbelverdiepinghuis in Panorama, Kroonstad. Dit bied gerieflike kamers en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 10 kamers met slaapplek vir 22. Elke kamer het 'n gerieflike bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, troeteldiere op versoek en veilige onderdakparkeerplek in.

Dis naby die N1 en 'n gholfklub. Dis ook net 2 km van die middestad en 1 km van kitskosrestaurante af. Die meeste skole en hospitale is in 'n 5 km-radius van die instansie af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Tuscana Villa Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoek van Border- en Thring-straat, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Tuscana Villa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Border- en Thring-straat, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0YmVlZDk3LWI5YjktNGFkNy04MmZiLTE0NjNhYmRlNzA3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Cnr Border and Thring Street Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.673457467582 27.244103295631