LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tussen Berg en See | LekkeSlaap
+26

Tussen Berg en See

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raed-na-Gael-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tussen Berg en See is teen die berg in Hermanus geleë en bied 'n uitsig op die gholfbaan en oor die see. Dit beskik oor 'n privaat kamer met slaapplek vir 2.

Die kamer is in 'n aparte vleuel van die hoofhuis om gaste se privaatheid te verseker. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien.

Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV met DStv. 'n Mikrogolfoond is beskikbaar, maar daar is geen kookgeriewe nie.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea, eetarea, balkon, tuin en swembad. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar en bied direkte toegang tot die huis. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Tussen Berg en See is naby Hermanus se gholfklub en 'n gholfkarretjie is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Die Fernkloof Natuurreservaat is 'n kort entjie se stap weg vir voetslaners en stappers. Die middedorp in ook naby en bied 'n verskeidenheid restaurante, winkels, stalletjies en uitkykpunte vir walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Tussen Berg en See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Tussen Berg en See
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Raed-na-Gael-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tussen Berg en See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raed-na-Gael-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl8rLDi4qLp9fLp1ATp9iDs6xcjtcvelNQ8RhFvWK5DIwe2xQq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Raed-na-Gael Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.402617706847 19.251736395809
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!