LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel | LekkeSlaap
+24

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel is in Nelspruit geleë.

Hierdie selfsorg-eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang en 'n houtdek. Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Badhanddoeke word ook voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond met stoof, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Tee, koffie, melk, suiker en beskuit word met aankoms voorsien.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, 'n privaat borrelbad, veilige onderdakparkeerplek en WiFi in. Die perseel is omring deur 'n muur, skuifhek en kameras.

Die eenheid is 2 km vanaf Matumi Gholflandgoed, 3 km vanaf Mediclinic Nelspruit en 4,8 km vanaf i'langa Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Koedoestraat 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHpnSKt18CQd4OTX74Um3mOI4SJWc5I1IXiHeF9BizYVRTlomDb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 6 Koedoe Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.489176611383 30.990622453667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!