Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tutuwedzo Venue

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schietfontein Plaas, Vanaf die N4, Brits, 0052, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tutuwedzo Venue bied gerieflik gemeubileerde chalets op 'n klein wildsplaas net 20 km vanaf Brits en Hartbeespoortdam en 50 km vanaf Pretoria.

Gaste het 'n keuse van 10 chalets, elk met slaapplek vir 2. Die chalets het driekwartbeddens, koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Daar is ook lugversorging en TV's met beperkte DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke chalet het ook 'n privaat patio en braaigeriewe.

Vir groepbesprekings van 14 gaste of meer, sal gaste toegang hê tot die lapa met 'n selfsorg-kombuis, kroeg-area en 'n veerpyltjiebord.

Gaste kan onder die bome ontspan of afkoel in die gemeenskaplike swembad benut of vlugbal, pluimbal en jukskei geniet.

Tutuwedzo beteken "bemoediging, en is ideaal vir troues, jaareindfunksies, verjaarsdagpartytjies, matriekafskeid en ander geleenthede. 'n Beperkte seleksie van wegneemetes is beskikbaar tussen 10:00 en 18:00.

Tutuwedzo Venue bied 'n tuiste aan verskeie wildsbokke soos njala, waterbok, blouwildebees, sebra, blesbok en impala en ander diere kan gewaar word deur middel van 'n wildrit op 'n trekker of sleepwa. Verskeie voëlspesies kan ook gesien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Tutuwedzo Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stef Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Ligging

  • Schietfontein Plaas, Vanaf die N4, Brits, 0052, Noordwes
  • Gaste dink Tutuwedzo Venue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schietfontein Plaas, Vanaf die N4, Brits, 0052, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7iJcVpU2yCafwYk7sbHZry0pLffZXsjdVH5Bp2giYAaPj65tyt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Farm Schietfontein Off the N4 0052 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.652915061801 27.950684668212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem