Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tutwa Desert Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Berto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tutwa Desert Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marinda R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oase in die middel van nêrens.

Die personeel het ons so spesiaal ontvang, hulle is goed opgelei en diens is van hoogstaande gehalte. Kamers is ruim, netjies en smaakvol. Etes was die beste ooit, elke dag 'n verrassing! Baie dankie dat julle ons kuier so aangenaam gemaak het, ons het dit so geniet! Julle is 'n puik span. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Cross Wildreservaat, Narries 7, Kenhardt-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhcHYscpOMxYfbjhKHfwWUK8uI0yspESmBRvZ1XoB7NYZlCJVB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Southern Cross Game Reserve Narries No 7, Kenhardt Road 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.597305405361 19.841301888227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem