Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twalumba

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Twalumba bied verblyf in Marlothpark en is stapafstand van die Krugerwildtuin se grensdraad, met 'n uitsig oor die Krokodilrivier. Dit is ideaal vir groepe vriende en gesinne. Marlothpark is 'n wildbewarea waar gaste vrylopende wild en 'n verskeidenheid voëls kan besigtig. Besoekers kan die restaurante of die Bosveld Atlantis Waterpark besoek. Die omgewing is ook ideaal vir voetslaan en fietsry.

Twalumba het slaapplek vir 6 tot 12 gaste in 3 eenhede. Die perseel word as 'n geheel eksklusief aan 1 groep op 'n slag verhuur.

Elke dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Daar is lugversorging in elke eenheid wat met voorafbetaalde krag werk. Die slaapkamer op die boonste verdieping beskik oor 'n dubbelbed en 'n oop, losstaande bad, sowel as 'n privaat toilet en wasbak. Die kamer lei na 'n onderdakbalkon. Op die onderste verdieping is daar 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n gas-geiser, so daar is te alle tye warm water.

Die eenhede deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea, braai-area en swembad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met 'n buitelug-etenstafel. Daar is 'n boma-vuurput en 'n braai-area met sitplek. Die lieflike swembad is die ideale plek om in af te koel. WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Twalumba sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Twalumba
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Twalumba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d8256b18304bb7a936fbeaa6d259cd8c4d9c663291fad8604809de5834c9226c83f89418582fa64bf626fffa11fe7ca569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense 33 5 1 5 3218 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.333166365229 31.803080495701