LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twalumba | LekkeSlaap
+55

Twalumba

5 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Twalumba, wat "dankie" beteken, is stapafstand van die Krugerwildtuin-heining in Marlothpark af. Dit is ideaal vir groepe vriende en gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek bied aan 6 tot 12 gaste. Elke dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Daar is lugversorging in elke eenheid. Die slaapkamer op die boonste verdieping beskik oor 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Die onderste badkamer het 'n stort en die boonste badkamer het 'n bad. Elke eenheid het 'n gas geyser, so daar is te alle tye warm water. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Al die eenhede maak van 'n gemeenskaplike kombuis gebruik met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar.

Die eenhede deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis, braai-area en swembad. WiFi is ook beskikbaar.

Troeteldiere en harde musiek word ongelukkig nie toegelaat nie.

In Marlothpark kan gaste wild sien rondloop en verskeie voëlspesies opsoek. Verskeie restaurante en Bushveld Atlantis Waterpark kan ook besoek word. Die omgewing is wonderlik vir stap en fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Twalumba sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Twalumba
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Twalumba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d8256b18304bb7a936fbeaa6d259cd8c4d9c663291fad8604809de5834c9226c83f89418582fa64bf626fffa11fe7ca569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 12 persone) 5 5 1 5 3218 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.333166365229 31.803080495701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!