Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Mossies Herberg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Germarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 43 resensies vir Twee Mossies Herberg
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hannes S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik.

Bekostigbare verblyf. Verwelkoming en ontbyt puik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Max N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Max N
Saam met vriende

Ons het gemaklik geslaap.

Die fasiliteite is aangrensend tot die woonhuis en het 'n gemeenskaplike kombuis waar die eienaar se items die yskas volstaan en nie ruimte laat vir jou eie goed nie. Kitskoffie word voorsien sonder vars melk. Toiletgeriewe in die kamer het geen afskortings nie en dit beteken dat jou medereisiger uit die kamer moet gaan voordat die toilet gebruik kan word. (Of wag jou beurt af vir die gemeenskaplike badkamer) Geen TV in die kamer nie. Geen buiteligte by die area waar voertuie geparkeer word nie. Ek het al vir goedkoper by ander plekke oornag wat baie beter geriewe het. Die kerrie en reis was smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M
Saam met vriende

Was welcomed in a very friendly manner. Will definitely go there again.

Nice place. Feels like home. Friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry op sy beste.

Dit voel soos huis - tuiste weg van die huis af - die warm vriendelikheid van die eienaars het ons baie beïndruk. Sal beslis weer van hul instansie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aniel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik, stil en stemmig. Net wat ons nodig gehad het van die mal wêreld se geraas.

'n Lekker huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edrich S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrich S
Besigheidsreis

Vriendelik, veilig en gemaklik.

Die plek is waarde vir geld en alles wat jy benodig, veral as jy baie besig is. Dit is lieflik om buite op die stoep te sit en jou werk in vrede af te kan handel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is skoon. Ons het nie ontbyt ontvang die volgende oggend nie.

Ek kon net ruik dat die kamer lank toegestaan het, die kamer het bietjie bedompig geruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Besigheidsreis

Homely establishment.

The rooms are in a wing attached to the main house. The establishment was clean. There were no bedside lamps beside the bed. The mattress was very soft and concave. The breakfast was very tasty and generous, however, there was no filter coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gugulethu M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place for resting after a long day.

We were in Standerton for a conference and the place was wonderful and offered comfortable bed after a long day. Tannie Germarie was very friendly and even packed us lovely lunch boxes for the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Gasvrou was baie vriendelik en uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer. Baie netjies en veilig geleë ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter C
Besigheidsreis

Homely and safe.

I enjoyed my stay and would definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Enkelreisiger

Goeie, goedkoop verblyf.

Baie goed en vriendelik ontvang. Die kamers was silwerskoon. My voertuig was veilig op die erf toegesluit. So ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik B

Tanie was baie vriendelik en het baie rustig geslaap.

Het baie lekker gebly en het goeie diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delisile M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delisile M
Gesin met tieners

It was so welcoming.

I really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Wendy F

Had to sleep in sleeping bags. Very tatty and not clean. Smelly.

Not worth the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters welkom en genotvol.

Fantasties huislik; net soos by Ouma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid, netheid en rustigheid.

Ons verwagting heeltemal oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Enkelreisiger

Beslis waarde vir geld.

Dit is 'n groot huis, waar die kamers verhuur word, van die kamers het hul eie badkamers en daar is 'n gesamentlike sitkamer vir TV kyk met DStv. Die Tannie was baie vriendelik, 'n regte plaasouma, ek het haar baie geniet. Die beddens slaap lekker gemaklik, met lekker dik komberse as dit koud word. Daar word 'n koffiesakkie en 2 beskuitjies voorsien. In die badkamer is a skoon handdoek en 'n koekie seep. Die enigste nadeel wat ek wel ondervind het was die reuk van katpiepie oral in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanrie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Joanrie D
Gesin met klein kinders

Aaklig, teleurstellend, vuil, oorvol geprop, geen plek vir ons eie goed nie, yskas loop oor. Stink na honde- of katte-piepie.

Die plek hoort nie op 'n verblyf-webtuiste nie. Dit was aaklig verby, stink na honde of katte wat die plek merk met daai STERK piepie-sprei reuk. Aaklig, dit verdien geen rating nie. Dit was sekerlik die mees onsmaaklike verblyf-ondervinding. Vuil, stink, oorvol van ander mense se goed. Lyk of daar werkers in bly en ons net vir die naweek daar geakkommodeer was. Geen plek om ons water eers in yskas koud te hou nie. Geen koffie, suiker of vars melksakkies vir ons nie, praat nie eers van vars beskuitjies nie. Daar staan 'n hotplate, maar lyk of iemand vleis gaargemaak het en die bloed nie eers afgewas is nie. Ou verbleikte en verlepte handdoeke, die erf vuil, gras lank. Rommel lê die hele plek vol. Man staan voor en groet ons nie eers toe ons stop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneen L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneen L

Kry presies waarvoor jy betaal.

Ontvangs hartlik. Dit was 'n verrassing om kamers in die huis met eienaar te deel, maar die prys maak dan sin. Haar hondjie in die huis was 'n bietjie van 'n probleem. Baie hulpvaardig. Verblyf was baie gerieflik en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steffani F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steffani F
Enkelreisiger

Die verblyf was meer as voldoende vir my. Mense was vriendelik verwelkom.

Die verblyf was oor as voldoende vir my as 'n enkel reisiger. Ek was vriendelik gegroet toe ek gearriveer het. En was met 'n vriendelike glimlag gegroet toe ek gery het. Dit is baie naby aan die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die badkamer en dele van die kamer was nie skoon nie. Die ontbyt was te basies, geen keuses vir pap nie, net botter by een snytjie brood per persoon, nie goeie voorbereiding van eiers nie, tee uiters flou. Persoon aan diens druis in op privaatheid by ete, sit die hele tyd en is vol vrae oor sake wat ons nie raak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peggy L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy L
Gesin met tieners

Gasvry, warm en netjies.

Ons het dadelik tuis gevoel. Fasiliteite is baie netjies en skoon. Kan dalk net toekomstige gaste waarsku om handdoeke saam te vat. Het verwag dat daar meer as die 1 teesakkie, koffie en geen suiker beskikbaar sou wees vir die vroeg opstaan in die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Enkelreisiger

Netjies en sy skoon.

Goed as jy net basiese, skoon slaapplek soek. Nie selfsorg soos geadvereer nie. Gasvrou vriendelik, gratis WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K
Enkelreisiger

Rustig.

Ek is deur uiters vriendelik en gasvrye mense ontvang en hulle het my dadelik tuis laat voel. Hulle plek is baie netjies en skoon. Ek het die groot badkamer met die bad baie geniet na 'n lang dag op die pad. Dit was so lekker om met voëlgesang wakker te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Enkelreisiger

Wonderlike ervaring.

Ek wil werklik net my absolute wonderlike ervaring meedeel aan elkeen wat dit oorweeg om die Twee Mossies Herberg te besoek. Dit was die wonderlikste, mees rustigste ervaring wat ek gehad het om vir (ongelukkig) net een nag daar te kon oornag. (As ek geweet het dat dit so 'n wonderlike ervaring sou wees, het ek langer gebly!) Die vriendelikheid en gasvryheid het my (as stadsjapie), dadelik opgeval en ek het werklik lekker gekuier ook saam met die mense! Hulle is werklik "sielsmense"! Vir enige iemand wat rus vir die siel soek, hierdie is die plekkie om te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en lekker om daar te bly.

Dankie vir als wat julle gedoen het, ons waardeer dit opreg, ons sal weer gebruik maak van die herberg in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en 'n heerlike nagrus.

Die gasvrou was baie vriendelik. 'n Lekker oornag na 'n lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingeborg S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ingeborg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We enjoyed staying at Twee Mossies. It was really nice and the people are friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie S
Enkelreisiger

Heerlik gekuier, geëet en geslaap.

Ek sal vir seker weer daar gaan oorbly. Baie gasvrye mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Besigheidsreis

Outydse, verfrissende gasvryheid.

Ek en my lorrie-drywer het 'n Boere-dag bygewoon in die area. Ek was verbaas gewees dat ons die 8 ton lorrie veilig in die erf kon bêre. Die Oom en Tannie het ons van die begin af tuis laat voel. Met vooraf reëling het die Tannie vir ons 'n heerlike bord boerekos gereed gehad wat baie billik geprys was. Die volgende oggend 5 uur toe ons opstaan om te ry het die Tannie vir ons koffie gereed gehad tesame met 'n heerlike braaibroodjie vir die pad. Ek kan met gerustheid Twee Mossies Herberg aanbeveel as 'n oornagtuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E
Besigheidsreis

Skoon en netjies met vriendelike diens en huislike atmosfeer.

Was baie tevrede, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yorke R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yorke R
Saam met vriende

Our hosts were friendly, hospitable and we left as friends!

It was good to be there. The rooms and bathroom was clean and we slept warmly and snugly on very comfortable beds. They offer a breakfast and "boere kos" at extra cost. It was lovely that we ate together with our hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Enkelreisiger

Dit was goed.

Dit is goed om vir een of twee dae te gaan bly, ideaal vir troues (die gaste) of sportnaweke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, gasvry, behulpsaam en rustig. Heerlike ontbyt gekry, regte plaas ontbyt.

Sal enigetyd weer daar bespreek, die oom en tannie was baie vriendelik en gasvry gewees. Het heel gesellig in die kombuis gekuier en die heerlikste ontbyt gekry, so reg uit die ou plaaskombuis. Heerlike tuisgemaakte konfyt saam ontbyt. Sal dit nooit vergeet nie het vreeslik terug verlang na my kinderjare op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename gasheerskap.

Die verblyf behels 'n slaapkamer in 'n gewone woonhuis, ingerig met 'n stort en toilet. Dit is goed geprys en funksioneel vir vinnige oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne W
Enkelreisiger

Aangenaam verras.

Aangenaam verras - vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Enkelreisiger

Vriendelik en gemaklik.

Baie aangenaam en op die hande gedra deur die gasvrou. Vriendelik en spontaan, lekker gekuier en was op my gemak. Dankie vir sulke gasvryheid. Beslis 'n ervaring om nie gou te vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n wonderlike, rustige, sielskosplekkie! Kan nie vra vir beter nie. Die gasvryheid is overwhelming! Regtig die tipe plekkie om 'n moeë liggaam en siel te gaan rus. Privaatheid gewaarborg. Twee beter mense om die plekkie te hardloop kan ek my nie voorstel nie. Oom Corrie, en tannie Annemarie - julle is wonderlik! Kan nie wag om julle weer te sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twee Mossies Herberg se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi woorde. Julle was soos ons eie kinders, dit was baie aangenaam om julle hier te hê.
Ons bid vir kleinding en julle. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Oom Corrie en Tannie Annamarie

Twee Mossies Herberg
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landaustraat 13, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa023c8ea2a9ad58c9bf6f9440333194b1acdc5fb2f0586a8a291b98c1e181ef99dc6631f3d8bdbd43ccdb0c8fa1a5c69bab0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 43 5 1 5 13 Landau Street Meyerville 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.974855 29.256374
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem