Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Waters Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R331/Willowmore Pad, 12 km from Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Twee Waters Gasteplaas is in die Kwaggastreek, net buite Patensie geleë. Die gastehuis bied selfsorg-akkommodasie op 'n sitrusplaas. Patensie is in die Gamtoosvallei, langs die Baviaanskloof Natuurreservaat geleë. Dit is ongeveer 'n uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth), 45 minute vanaf St Francisbaai en 30 minute vanaf Jeffreysbaai.

Die stylvolle gastehuis akkommodeer 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis, eetkamer, sitkamer en privaat stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Perkallinne en handdoeke word voorsien.

Die sitkamer beskik oor 'n TV met DStv en 'n binnenshuise vuurmaakplek. Die stoep het braaigeriewe. Skoonmaakdienste is beskikbaar teen addisionele koste. In die area is daar 'n piekniekplek en vele staproetes te kies en keur.

Slaapplek

’n Bespreking by Twee Waters Gasteplaas sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Twee Waters Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 8

Ligging

  • Off the R331/Willowmore Pad, 12 km from Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Twee Waters Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R331/Willowmore Pad, 12 km from Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMTRhYTRiLWUwMWUtNGExYS1iMTk3LWJiZTlmMzc3ODRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Off the R331/Willowmore Road 12 km from Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.718913554977 24.711345893154
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem