LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tweni Cottage | LekkeSlaap
+11

Tweni Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-straat 94, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tweni Cottage is 'n selfsorgkothuis teen die berg in Clovelly, Kaapstad. Die kothuis bied lieflike uitsigte oor die omgewing en is ongeveer 2 km vanaf Vishoekstrand.

Dié ruim kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n ruim bad en 'n groot aparte stort. Die goed-toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof en 'n wasmasjien.

Die oopplan-sitkamer bied 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n leefarea wat lei na 'n houtdek wat al langs die voorkant van die kothuis loop en die gemeubileer met stoele, 'n tafel, sonstoele en 'n braai-area.

Tweni Cottage is ook 1 km vanaf Clovelly-strand geleë en 2 km vanaf restaurante en winkels. Kalkbaaihawe is ongeveer 2,5 km weg en Bouldersstrand in Simonstad is 12 km vanaf die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Tweni Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Clovelly-straat 94, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-straat 94, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8P9wESC4A13p5182uMTn0eikgOxSz3tXTdwcv3qacdRY5JNhKf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 94 Clovelly Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.125298237068 18.434514317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!