@ Twenty Four

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ Twenty Four is in Vishoek, Kaapstad geleë. Vishoek is 'n kusdorpie aan die Kaapse Skiereiland se ooskus. Dié dorpie is veral bekend vir lieflike strande, branderplankry, seilplankry en kajakvaart. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n heerlike vakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en gasstoof. Daar is ook 'n TV met plaaslike kanale en M-Net. Die eenheid het 'n privaat ingang en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

@ Twenty Four is net 2,5 km vanaf Vishoek se strand. Dit is naby winkels en restaurante en net 'n klein entjie se ry van Kalkbaai, Boulders-strand se pikkewynkolonie, Simonstad en Kaappunt af.

Slaapplek

'n Bespreking by @ Twenty Four sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ Twenty Four gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]