Twiga House SA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Twiga House SA is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 6 gaste en is op 'n plaas in die rustige bosveld geleë.

Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die eienaar woon ook op die perseel met hul troeteldiere, so ongelukkig word ander troeteldiere nie toegelaat nie.

Twiga House SA is slegs 6 km vanaf Roodeplaatdam en 28 km vanaf Cullinan.

Slaapplek

'n Bespreking by Twiga House SA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Twiga House SA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R899 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za