Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twiga Lodge Mabalingwe

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Twiga Lodge Mabalingwe
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
France L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
France L

We had an amazing stay.

What an experience - everything was just there as if the owner thought of everything anyone might need. The waterhole is an extra bonus - animals come and go to drink the whole time. Many njala, warthogs, and about 20 to 30 mongooses. An extra bonus: the night before we left, about 12 elephants came to drink water - that was so amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur D
Saam met vriende

Amazing. Animal viewing was great. Service form start to end was great. Facilities was great!

The whole experience was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Thanks for the great feedback Lance. Glad you had a good time.

Twiga Lodge Mabalingwe
Claudette R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette R
Gesin met klein kinders

Heerlik in die bos.

Twiga Lodge is 'n gerieflike eenheid wat goed toegerus is. Die eenheid is netjies en voldoen aan al jou vereistes. Die eenheid word daagliks skoongemaak en wild is elke dag op jou voorstoep. Lekker speelplek in Mabalingwe vir klein kinders, maak dit 'n gerieflike bestemming vir families met klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bathabile H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bathabile H
Gesin met klein kinders

The whole family enjoyed the stay.

Booking was surprisingly smooth considering we booked 1 day before checking (last minute). The house is quite spacious and very cosy. We loved the activities at the game reserve too. We booked 2 nights but we felt next time we'll extend, there's just so much to do (or not do, just relax and absorb the quietness). One thing we didn't like ─ it doesn't look like the house was prepared properly before arrival. There was a lot of dust and insect skins on counters and couches. That's the only thing we didn't like. Maybe it was because we booked only 1 day before check-in. All in all, we loved it. Our son says we should make it our local holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Thanks for the feedback Bathabile, glad you had an enjoyable time. Every time new guests check in, our team at Mabalingwe ensures the house is clean for them. The house is already prepared when previous guests leave, and it is indeed the case that the house was empty for a few days since it was cleaned/prepared when previous guests departed. Please accept our apologies.

Twiga Lodge Mabalingwe
Frans R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans R
Gesin met tieners

Pragtig!

Uitstaande huis, puik standaard en lekker om 'n watergat sommer net daar te hê wat sorg dat daar deurlopend diere is. 'n Kleinigheid wat nie te veel pla nie is verkeer wat van tyd tot tyd hoorbaar is op die hoofpad. Ons kon ons batterye goed herlaai met die rus, vrede en sorgvryheid wat die mooi plek verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edzard B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edzard B
Saam met vriende

Naweek saam met vriende en kinders.

Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandi K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandi K
Gesin met klein kinders

Ons het die naweek vreeslik baie geniet!

Die kinders en grootmense het die splashpool baie geniet. Die lugverkoeling in die kamers was hemels. Diertjies het daagliks by die watergat kom draai maak. Hopelik kan ons sommer gou weer kom kuier. Dankie Twiga Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabrina B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sabrina B
Saam met vriende

Very pleasant stay.

We thoroughly enjoyed our stay. Do however think the rates are a bit high for the place. But overall wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Gesin met klein kinders

Heerlike huis in die bos.

Heerlike huis in die bos met alles wat jy nodig het. Buite- en binnebraai, lekker splash pool om af te koel en lekker stoep wat uitkyk oor die watergat waar wild graag kom water drink. Huis is toegerus met als wat jy nodig het. Enigste probleem is, geen water as daar load shedding is nie, a.g.v. die drukpomp wat nie kan werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michon V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michon V
Saam met vriende

Good location and wildlife. Excellent layout and cleanliness.

We really enjoyed our stay at Twiga Lodge Mabalingwe. It was fantastic to see the elephants up close. We loved the boma area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Michon, we are pleased that you enjoyed your stay at Twiga and were able to see the elephants up close. That is quite special and something that does not happen frequently. Thank you for a positive review and hope you'll consider the house sometime in the future again.

Twiga Lodge Mabalingwe
Amanda M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M

Alles was perfek.

Gerieflike huis, prakties ingerig. Bestuur het aan elke fynste detail aandag gegee. En daar was oor as genoeg van alles - koffie "pods", handdoeke, beddegoed, breekware. Die watergat waar wild kom water drink het, was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met vriende

Place was amazing.

Love this place and will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K
Saam met vriende

Fantastiese boservaring in praghuis met baie diere om die huis.

Die huis is gerieflik ingerig, modern en pragtig. Goed geleë met 'n watergat by huis. Heerlike boma reg langs huis en oop bos voor huis met baie diere. Word hoogs aanbevewl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilesse D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilesse D
Saam met vriende

Pragtige plek.

Sal definitief weer daar gaan bly, pragtige plek met uitstekende geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benome M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benome M
Saam met vriende

Goed toegeruste lodge.

Twiga Lodge Mabalingwe is goed toegerus en ruim. Die lodge self is lieflik, maar wees bewus daarvan dat dit teen die groot teerpad is en dat die swaarvoertuie en hoëspoed-verkeer baie steurend is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K
Saam met vriende

Rustig en Netjies.

Pragtige huis, netjies en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Marlize

Dankie vir die terugvoer, ons is bly dat alles lekker en gemaklik was.

Hoop julle kom gou weer.

Groete

Twiga Lodge Mabalingwe
Rudi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M

Mooier as die foto's! Wonderlike plek.

Ons het die lekkerste wegbreek gehad en Twiga Lodge is pragtig! Die foto's kan nie regtig die prag van die plek heeltemal vasvang nie, dit moet self beleef word. Andrzej en Elizma is stunning hosts en het alle vrae in soveel detail en vinnig beantwoord voor ons gegaan het en was baie besorgd oor ons die hele tyd met ons tydjie daar. Al die klein ekstras wat mens raaksien as jy daar is, sit hulle net een stap bo die ander verblyf waar ons al in die verlede was. Dit was 'n wonderlike wegbreek en ons sal beslis weer kom kuier! Dankie Andrzej en Elizma!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik fasiliteit met wonderlike bos ervaring.

Ten volle toegerus met 'n lieflike uitsig oor die swembad en watergat. Het die diere geniet wat kom drink het. Verkeer kan ietwat van 'n hindernis wees aangesien die huis naby die pad geleë is. Alhoewel due geriewe en die ervaring dit oortref het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Twiga Lodge is perfek geleë, geklee en uitgelê.

Alles wat jy benodig is daar, hulle het regtig baie moeite gedoen. Ons sal beslis terug wees. Hier kan mens maklik vir 'n hele maand kuier sonder om een keer verveeld te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Ons is bly dat julle die naweek geniet het. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.

Twiga Lodge Mabalingwe
Clement L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clement L
Gesin met klein kinders

Comfotable and enjoyable.

Was a good needed break from the city. Animals come really close to the house. Main road a bit close so could hear taffic sometimes. Other than that was very enjoyable and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Thank you for the review and glad the house was adequate for your needs and you had a good time.

Twiga Lodge Mabalingwe
Gill M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill M

Huis mooi skoon. Voldoende toegerus. Resevaat baie droog.

Het olifante en renosters gesien maar diere nie volop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monia S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia S
Saam met vriende

'n Ongelooflike plekkie.

Skoon, netjies en die bos se stilte. Daar is soveel verskillende diere. Ons kan nie wag om weer daar te wees nie. Perfek vir vriende en kids. Jy kan 'n ogie hou op hulle van alle hoeke. Perfek vir vriende met kids. Ons is vir seker binnekort weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Ons is bly dat julle die wegbreek geniet het. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.

Twiga Lodge Mabalingwe
Stephen R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen R
Gesin met tieners

Wonderful relaxing private stay in the bush.

We enjoyed our weekend break in the bush. Lovely lodge with everything you need. The Lodge is comfortable and we had daily visits from animals. Enjoyed the splash pool during the day and fire boma in the evenings. Will definitely visit the lodge again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

So glad to hear that you and the family had a great time.
Thank you for the fantastic review!

Twiga Lodge Mabalingwe
Annika B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika B
Gesin met klein kinders

Wegbreek na die bos.

Die huis is baie goed toegerus en gemaklik, maar ongelukkig is hy ook baie naby aan die teerpad buite Mabalingwe geleë wat baie raas. As ek dit geweet het sou ek ander verblyf gesoek het want ek wou die stilte van die bosveld hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat die huis voldoende was. Ons is jammer dat die pad julle gepla het.

Twiga Lodge Mabalingwe
Kelly M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M
Gesin met klein kinders

Breathtakingly amazing!

What an amazing getaway. The house is beautiful and has everything you could need. What an amazing experience it was for our young children to see the animals up and close around the house. We will be back for sure and highly recommend everyone to stay at Twiga Lodge. Out of all the places we have stayed at, we can honestly say Twiga Lodge is the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Thank you for this wonderful review. We are glad that you had an amazing time! Hope to see you again.

Twiga Lodge Mabalingwe
Kobus V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is fantasties met als wat mens nodig het.

Twiga Lodge kort net TV in 2 kamers in wintermaande. En solar vir swembad, is heeldag in skadu so swem is nie moontlik in winter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanda D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker

Dankie vir die netjiese plek, dit was een vir die boeke, al die nodige geriewe en meer was daar. Uitstekende plek gewees, dankie. Die kinders het dit baie geniet. Sal dit defenitief aanbeveel vir enigiemand, veral met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L
Saam met vriende

Onvergeetlike naweek by Twiga.

Ons groep van 8 het 'n onvergeetlike naweek by Twiga Lodge gehad. Die lodge het alles en nog meer wat mens nodig het. Die Boma-kuier is fantasties asook die feit dat daar 'n watergat vir die diere is. Baie dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willize G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willize G
Saam met vriende

Uitstekend!

Het 'n heerlike tyd gehad by Twiga Lodge. Die huis is goed ingerig, modern, netjies met als wat jy nodig het in styl. Sal verseker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Absolute waarde vir geld en alle verwagtinge is oortref.

Tussen ons ouderdomme van 60 en 3, het ons almal dit geniet. Die lodge het alles wat jy moontlik mag nodig kry (selfs tydens kragonderbreking). Die watergat met soutblokke uit, sorg vir 'n konstante vloei van diere wat kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, mooi, rustig, netjies.

Ons het ‘n wonderlike tyd gehad. Die huis is baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Dankie vir die awesome review. Ons is bly julle het Twiga geniet!

Twiga Lodge Mabalingwe
Annelise H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise H
Gesin met klein kinders

Stil, kos vir die siel, goed ingerig.

Skoon, netjies en rustig. Ons is elke oggend gegroet deur ons diere-maats. Eienaars het in alle opsigte gehelp en verwys waar nodig. Die huis het nie 'n bad nie maar kon plan maak om kleinding te bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Annelise. Ons is bly julle het Twiga geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Twiga Lodge Mabalingwe
Albert V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Gesin met klein kinders

We had a great weekend, it was amazing.

It was a great weekend stay, recommendable. This place is amazing, and our stay a very comfortable one. It has anything you can think of and more. The animals come to the house and the birdlife is great. We were one happy family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Albert,
Glad you had a great weekend and thank you for the review.
Hope you consider Twiga Lodge again.

Twiga Lodge Mabalingwe
Liezel P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P
Saam met vriende

Netjies, skoon en luuks.

Baie dankie aan Andrzej vir die voorreg om in julle plekkie te kon bly. Dit is regtig die prys oor en oor werd met die huis wat gerieflik, versorg en luuks is. Die beddegoed, handdoeke is skoon, netjies en duursaam en die res van die geriewe in die huis werklik hoogstaande kwaliteit. Die huis self is 'n barefoot home wat heerlik kuier en gerieflik is en die manne was baie dankbaar hulle kon die Currie cup-finaal kyk. Weereens baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Liezl. Ons is baie bly dat julle Twiga geniet het. Die Currie Cup is altyd ‘n wenner met almal. Hoop Twiga sal julle gou weer sien!

Twiga Lodge Mabalingwe
Carla F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla F
Gesin met tieners

Fantastiese kort wegbreek!

Twiga Lodge was uitstekend en het in al ons behoeftes voorsien en ons verwagtinge oortref. Die eenheid is netjies en baie goed toegerus. Ons het die klein swembad baie geniet en dit het welkome lafenis verskaf in die somerhitte. Die daaglikse besoekers by die watergat het groot vermaak verskaf en ons na aan die natuur laat voel. Ons gasheer was baie vriendelik en het goed gekommunikeer om seker te maak alles is in orde. Wat jy sien op die foto's en beskrywing is wat jy kry. Ons sal vir seker weer Twiga Lodge besoek! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacus G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacus G
Gesin met klein kinders

Naweek in die bos.

Goed toegerus, gerieflik en netjies. Die foto's is 'n ware weerspieëling van Twiga Lodge. Die swembad is verhit en was 'n absolute wenner onder kinders en volwassenes. Diere kom en gaan deur die dag wat heerlik is. Nota vir gaste: Moenie die vlakvarke voer nie! Hulle is nou al so mak dat hul bitter naby aan mense kom, en met kinders onder 2 maak dit mens senuweeagtig. Bly 'n wilde dier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hello Jacus,

Baie dankie vir die ondersteuring. Ons is baie bly dat julle Twiga geniet het, en hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Twiga Lodge

Twiga Lodge Mabalingwe
Ina V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Dit was ongelooflik lekker! Baie skoon, netjiese huis wat uitstekend toegerus is.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam! Die ideale rusplek en gemaklik om almal te akkommodeer! Het my ouers en dogters soontoe geneem en is gerieflik vir oumense ook. Sal defnitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hello Ina.
Ons is so bly dat julle die tyd saam met julle familie by Twiga geniet het. Ons hoop julle kom kuier weer saam met almal in die bos.
Groete,
Twiga Lodge

Twiga Lodge Mabalingwe
Christien T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T
Gesin met klein kinders

'n Heerlike, ontspanne midweek-wegbreek na die bos.

Twiga Lodge is die perfekte plek vir 'n kort wegbreektydjie na die bos omdat dit so naby aan Gauteng geleë is. Die huis is ruim genoeg vir 'n mediumgrootte-groep en is gerieflik toegerus met alles wat 'n mens mag nodig kry. Die huis is skoon en netjies en die hulp van 'n skoonmaakster daagliks 'n lekker bederf. Die vlakvarke en njalas wat daagliks naby die huis kom water drink het het bygedra tot die bosveldatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Christien,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Bly julle het die wegbreek geniet.
Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Rosa
Twiga Lodge

Twiga Lodge Mabalingwe
Bridget G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget G
Besigheidsreis

Fantasties.

Die swembad se trap is baie laag in die swembad. 'n Mens sukkel om in te klim en uit te klim. Verder was alles fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Beste Bridget,

Baie dankie vir jou besoek en terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.

Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike Groete
Rosa van der Merwe
Twiga Lodge

Twiga Lodge Mabalingwe
Heloise P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise P

Wonderlike boswegbreek.

Twiga Lodge is baie goed ingerig met al die geriewe wat nodig is en meer. Die privaat swembad is heerlik en daar is kort-kort diere by die watergat en soutlekke. Die huis is ruim en daar is meer as genoeg plek vir 8 volwassenes. Ons het baie lekker daar gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Heloise,

Thanks for your positive review. So glad you enjoyed your stay.
Looking forward to welcoming you back soon.

Kind Regards
Rosa vd Merwe
Twiga Lodge

Twiga Lodge Mabalingwe
Estha C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estha C
Saam met vriende

Ongelooflike netjiese en goed toegeruste huis.

Twiga Lodge is die perfekte akkommodasie, wat jy op foto's gesien het, was 'n ware replika en alles wat jy benodig vir 'n heerlike kuier en soveel ekstras. Die huis is pragtig gemeubileer en daar kort werklik niks behalwe gaste om die huis te benut en jou kuier te geniet! Jammer van die geraas van die groot pad, anders 'n volmaakte plekkie in die bosparadys! Selfs ten spyte van die goeie reën het ons daagliks diere gehad wat besoek afgelê het. Rosa, baie dankie vir al jou persoonlike aandag en moeite om ons verblyf aangenaam te maak, sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Estha,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is bly julle het jul verblyf by ons geniet.
Ons sien uit om julle weer by Twiga terug te verwelkom.

Vriendelike groete

Rosa

Twiga Lodge Mabalingwe
Chrizaan D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan D
Saam met vriende

Absoluut heerlik! Baie gerieflik!

Baie lekker gebly, die huis is goed ingerig en die fasiliteite is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Chrizaan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is so bly julle het dit geniet.
Ons kyk uit om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Rosa van der Merwe
Twiga Lodge

Twiga Lodge Mabalingwe
Monia S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Amazing plek. Skoon en netjies. Watergat lok soveel wild. Beslis vir 'n romantiese wegbreek of as 'n paar vriende bymekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Goeiedag Monia,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer waardeer.

Ons sien uit om julle terug te verwelkom by Twiga.

Vriendelike Groete

Rosa
Twiga Lodge

Twiga Lodge Mabalingwe
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring in die bos.

Ons sal hierdie gedeelte van ons vakansie vir jare nog koester. Die huis is baie netjies en luuks. Ons is hartlik verwelkom en hulle het seker gemaak dat ons ons verblyf geniet. As gevolg van die watergat, soutlekke en lusern het verskeie diere gedurende dag en nag die huis besoek. Jy kan letterlik van die stoep die wild voor jou besigtig. Baie dankie dat julle dit vir ons onvergeetlik gemaak het. Ons sal beslis weer wil kom kuier. Die besienswaardighede en aktiwiteite in die natuurreservaat is ook baie bekostigbaar, sommige selfs verniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Beste Johan,

Ons is so bly dat julle die kuier by Twiga geniet het en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Rosa v.d. Merwe
Twiga

Twiga Lodge Mabalingwe
Japie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S

Genoeg ruimte en privaatheid al was ons ses volwassenes.

Twiga Lodge is baie goed toegerus. Die lugversorgers en waaiers is 'n moet in die somer. Baie dankie. Die swembad voor die Lodge het die kleiner kinders ure van plesier verskaf. Die waterpunt en droeë gras wat afgelaai is, het baie diere gelok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie P
Saam met vriende

Beste bos naweek.

Regtig 'n baie lekker huis om in te bly, sal vir seker weer hier bespreek. Die watergat wat so naby die huis is lok al die bokke toe by jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corli L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli L

Wat 'n heerlike rustige wegbreek!

Dit was 'n heerlike wegbreek in die Bosveld saam met my man en ons twee seuns en skoondogters, met soveel verskillende diere wat vir ons kom kuier het. Terwyl ons seun in die splash pool was het 'n volstruisfamilie met 5 kleintjies 'n draai kom maak. Dit was priceless! Van die ander diere wat kom kuier het was 'n bosbokooi, heelwat vlakvarke, 'n hele klomp njala's - bulle en koeie met hul jongklomp. 'n Pragtige koedoebul het kom water drink en een aand om die braaivleis vuur het 'n renosterbul sy verskyning gemaak, ek weet nie wie het groter geskrik, ek of hy nie! Was nogal 'n belewenis om hom so van naby te sien. Vir ons as gesin wat die natuur geniet was dit voorwaar 'n heerlike bederf. Baie dankie vir al die reëlings om ons verblyf onvergeetlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Goeiedag Juliana,

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet! Hoop ons kan julle weer spoedig terug verwelkom.

Vriendelike Groete

Rosa vd Merwe
Twiga Lodge

Twiga Lodge Mabalingwe
Hannes V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Gerieflike huis vir 'n kort wegbreek in die bos.

Ons het Twiga Lodge vroeg September besoek. Die huis was alles en meer as wat ons verwag het. 'n Hoogtepunt was die watergat wat 20 meter van die huis is en baie diere lok. Mens kan amper die hele dag net op die stoep sit. Die huis word goed onderhou en die beddens was baie lekker om op te slaap. Die enigste negatiewe vir ons is dat dit relatief naby aan die teerpad tussen Bela-Bela en Thabazimbi is en dat mens ongelukkig die verkeer hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Heerlike ontspannende wegbreek.

Pragtige akkommodasie. Asemrowende omgewing. Wild op jou voorstoep. Wat 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula C
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig gewees.

Was baie lekker daar en die diere is heeltyd om die plek ook. Die plek is netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winifred V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winifred V
Saam met vriende

'n Stukkie hemel in die bosveld.

Twiga Lodge het al my verwagtinge oortref. Dit is beslis 'n pragtige plek met al die geriewe wat jy tuis het. Die huis is so gebou dat jy van orals in die huis, die bos kan sien. Twiga Lodge het 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n tumble dryer. Daar is 'n buitebraai, 'n binnebraai en 'n kaggel. Dit is pragtig gemeubileerd met elk van die drie slaapkamers met 'n en suite-badkamer. Daar is ook twee enkelbeddens op die eerste vloer. Ons (drie volwasse vrouens) het vir twee nagte daar geslaap en het baie veilig gevoel. 'n Paar treë van die Jacuzzi, is 'n watergat. Dit het baie diere gelok. 'n Mens sit net op die stoep en wag vir die bosteater om te begin. Ons het baie diere besoekers gehad wat tot naby die huis kom. Ek sal Twiga Lodge beslis aanbeveel. Daar is baie aktiwiteite in die omtrek. Ons het byvoorbeeld die cheetahs en olifante besoek. Die Mabalingwe oord het ook restaurante en swembaddens, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Winifred,
Baie dankie vir die mooi review so bly julle het julle kuiertjie by Twiga geniet.
Ons sien uit om julle weer by Twiga te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Rosa

Twiga Lodge Mabalingwe
Marlize T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Pragtige plek! Alles wat jy nodig het en naby Pretoria!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Marlize,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons by Twiga sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike Groete
Rosa
Twiga

Twiga Lodge Mabalingwe
Ida L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida L
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, alles baie smaakvol.

Die huis is baie gemaklik, veral die leefgedeelte. goed toerus en die watergat is 'n wenner. Trappe na bo is nie so gemaklik nie en sal nie sê swembad se sonverhitting is doeltreffend nie. Sal maklik weer Twiga Lodge gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Ida
Baie dankie vir die positiewe resensie.
So bly julle het dit geniet ek sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike Twiga groete!
Rosa vd Merwe

Twiga Lodge Mabalingwe
Anton K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Wat 'n great plek!

Ons was 3 swaers en 3 skoonsusters wat die kids by ouma en oupa gelos het vir 'n breakaway. Die plek is rêrig baie goed uitgeleë en het alles wat 'n mens soek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Twiga rock!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twiga Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Anton,
Jy laat hart sommer warm klop!!!!, so bly julle het dit geniet.
Sien uit om julle weer by Twiga te verwelkom.

Rosa vd Merwe

Twiga Lodge Mabalingwe
Vanaf R3 400
R3 400 R2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olievenfontein 204, 28 km vanaf Bela Bela, Mabalingwe Natuurreservaat, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72b3dee7f69f2c494657c3ae15dced140b898422a05f909bda35bcf0de865a456249650e0f696b842b9422853b3d3fb81d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 8) 54 5 1 5 No 204 Olievenfontein 28 km from Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.854372808051 28.055293923943